Gesondheid
CategoryHoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en…
‘n Hartaanval al is jou bloedvate skoon?
Het jy geweet dat jy ‘n hartaanval kan kry al is jou hartvate oop en gesond? Het jy geweet dat daar iets soos ‘n ‘gebrokehart-sindroom’ b…
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen?
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen? Dis verskillende siektes, maar het iets in gemeen.
En dit het selfs iets in ge…
Hoe gemaak met kopluise?
Kopluise is algemeen onder jong skoolkinders en is beslis moeilik om van ontslae te raak. Dr. Liesl Vente…
Langafstand-swemmer en 3 ander gered met oorplantings
Deur Marí Hudson
‘n Noodvlug gisteroggend met twee spanne chirurge uit Kaapstad, die terugvlug vroegmiddag met ‘n skenkerhart, twee ni…
Hoe werk inflammasie?
Teks: Marí Hudson
Het jy opgelet dat as jy jou vinger sny, die wond bloei, maar dan rooi en opgegewe word? Of hoe pynlik gewrigte word a…
ADHD in volwassenes?
Hoe word aandag-afleibaarheid (ADHD) in volwassenes behandel? Ontgroei kinders …
Waarom jy jou kind teen masels moet inent
Ná die onlangse maselsuitbreking word daar sedert 5 Mei noodmaselsimmunisasies deur die Gauteng Department van …
Kaapse span doen 2e suksesvolle penisoorplanting
ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is …
Waarom jy moet kennis neem van jou paratiroïede
Jou paratiroïede kliere bestaan uit vier klein kliertjie is jou nek, net agter jou tiroïed.
Luister Woensdag 11:30 – 12:00 na Gesondhe…
Adrenalien junkie: wat gebeur in jou liggaam?
Wat gebeur in jou liggaam as jy sê my adrenalienvlakke is hoog? Waar kom die adrenalien vandaan? is die adrenalien in jou brein dieselfde…
Meganiese hart so klein soos gholfbal
Die jongste ontwikkeling in meganiese harte het ‘n kunshart opgelewer wat so groot is soos ‘n gholfbal. Die kunshart staan bekend as ‘n l…
Vind uit hoe ‘n skenkernier deur sleutelgat-chirurgie uitgehaal word
Het jy geweet dat dit nou moontlik is om ‘n skenkernier deur sleutelgat-chirurgie te verwyder, sodat die skenker …
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies…
Traumadokters: Hoe neem hulle besluite in ‘n trauma-eenheid?
Hoe besluit ‘n traumadokter watter beseerde om eerste te behandel? Wat doen hulle eerste om ‘n lewe te red? Watter skade kan ‘n koeël aan…
Fietsfiks2, episode 1
Die nuwe reeks van Fietsfiks skop af met ‘n nuwe baadjie en aanslag. Ons toets koolstofwie…
Alles wat jy wil weet oor epilepsie
Baie vorms van epilepsie word gekenmerk deur ‘n sigbare aanval wat met stuiptrekkings gepaard gaan, maar daar is baie subtiele vorms van …
Watter sorg benodig psigiatriese pasiënte?
SDA Gewigsverlies eetplan weke 1 – 6
Gewigsverlies eetplan
Opsie#1- Skud-dit-af#1 – opgestel deur dieetkundiges van NICUS (Voedingsinligtingsentrum van die Universiteit…
Hoe werk motorneuronsiektes?
Joost van der Westhuizen is onlangs oorlede, meer as 6 jaar nadat hy in 2011 met ALS (Amiotrofiese Laterale Sklerose), een van die motorn…
Die donker stryd van Tik-babas
‘n Skokkende aantal vroue gebruik tik tydens hulle swangerskap, met verdoemende gevolge vir baba en ma, verduidelik Prof Johan Smith, (fo…
Nuwe melaatses steeds in SA gediagnoseer
As jy gedink het melaatsheid was ‘n siekte wat net in die Bybelse tyd voorgekom het, maak jy ‘n fout.
Volgens die Wêreld Gesondheidsor…
Tieners se ‘gesonde’ eetpatrone dalk nie so gesond nie
Baie tieners het deesdae baie definitiewe idees oor hul eetpatrone. Sommige is sterk vegetaries, ander is intense Banters. Kan hulle voed…
Wat is die nuutste in kankerbehandeling?
Kankerspesialiste is opgewonde oor die jongste verwikkelings in kankerbehandeling naamlik tweede generasie immunoterapie. Met die jongste…