Opvoeding
CategoryHanteer kinders se seer ná egskeiding só
Johan van Lill praat met dr. Louisa Stoker, ‘n familieberader, oor kinders wat aan egskeiding blootgestel word. Hoe hanteer ouers en vers…
Vele romantiese tienerverhoudings is manipulerend. Hoe moet die ouer optree?
Johan van Lill gesels met pastorale berader dr. Louisa Stoker oor hoe ouers en versorgers hulle kinders kan bystaan wanneer hulle in mani…
Bemagtig jou kind só om enige situasie te hanteer
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor gedagte-gewoontes en hoe om jou kinders te help grootword met vaardighede om eni…
Verbeter speel-speel jou kind se motoriese vaardighede
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardig…
Leer jou kind só om te lees
Leer jou kind só om te lees.
Het jy geweet van Graad 1 tot Graad 3 word kinders bloot geleer om te lees en van Graad 4 word ki…
Gesonde kosblik-idees vir jou kind
Gesonde kosblik-kos vir kinders
Johan van Lill gesels oor kosblikidees met Carmen Niehaus en Liezl Engelbrecht. H…
Help jou jong kind só met optel- en aftreksomme
Optelsomme
Hoe kan ouers en versorgers kinders help met die uitdagings wat kinders met plus- en minussomme in die grondslagfase erva…
Help jou kind só om beter te konsentreer
Help jou kind só om beter te konsentreer
RSG | GROEIPYNE | Laai af Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, ‘n …Raad teen obesiteit by kinders
Groeipyne
Volledige Lys
Help jou kind teleurstellings verwerk in dié Covid-jaar
Johan van Lill praat sielkundige dr. ST Potgieter oor hoe om teleurstellings met jou kinders te hanteer. Vir …
Die letsels van emosionele geweld in gesin
Johan van Lill praat met dr. Jan Botha, ‘n pastorale berader, oor emosionele geweld en hoe lede van die gesin…
Praat só met kinders sodat hulle luister
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor kommunikasie in gesinne, en gee wenke om se…
Liewe Heksie is terug!
“Haai oe, Blommie. Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar…”
Vir meer as ‘n halfeeu lank hoor oud en jonk die onmiskenbare stem van wyle …
Wat van gewone ongevalle in Covid-tyd?
Hoe gemaak as jou kind ‘n noodgeval beleef, en jy moet hom of haar na die ongevalle-afdeling toe neem waar dit skielik nou heeltemal ande…
Verstaan jou kind se geaardheid beter
Johan van Lill praat met Lynette Beer oor…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…
Matriekhulp op RSG tydens die inperking
Die Coronavirus veroorsaak groot ontwrigting, veral vir leerders en matrikulante. RSG het daarom besluit om hersieningondersteuning aan m…
My kind se 1ste hond/selfoon/uitslaap…
Johan van Lill praat met Talitha Veldsman oor al die eerstes in ‘n kind se lewe, wat ‘n sekere verantwoordelikheid van ‘n kind vereis: ee…
Help, my kind pas nie by die skool aan nie!
Upset lonely child sitting by himself on the elementary school grounds
Wat kan jy doen as jou kind nie by die skool aanpas nie? Johan…
Waar staan ons met MIV/Vigs?
Dit is 35 jaar sedert ons in Suid-Afrika bewus geword het van MIV/Vigs. Vandag word MIV/Vigs, danksy nuwer medikasies, nie meer beskou as…
Berei jou kind só voor om verandering te hanteer
Daar word baie in die media berig oor hoe onseker die toekoms is. Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous van Unisa oor hoe ouers en…
Hoe gemaak as brein nie klank kan verwerk nie?
Hoe gemaak as jou kind se brein nie klank kan verwerk nie?
Ouditiewe prosessering is die natuurlike proses waar ons die klank wat ons …
Die outisme spektrum
Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus ver…