Regsake
CategoryKan boer sy fonteinwater bottel?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel en..
Wanneer is ‘n Covid-verspreider regsaanspreeklik?
Wanneer kan iemand wat die Covid-19-virus versprei regtelik aanspreeklik wees?
Hoe werk BTW op huurkontrakte wat voor die inwerkingstel..
Dokumente vir trekkery in grendeltyd
Wat is die beste roete vir ‘n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behandel..
Een transportakte, maar net deel van plaas?
Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?
Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van ..
Mag bank-eksekuteur weier om klein boedel te beredder?
Mag ‘n bank wat as eksekuteur aangestel is, weier om ‘n boedel te beredder as dit te klein is, of skuld wat reeds verjaar het van die boed..
Arbeidsreg: Afdankings, dissiplinêre verhore…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar sluit weer aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om verder te gesels oor die arbeidsreg.
Hy verduidelik..
Werkloosheid, vakbonde en stakings…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praat oor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens ..
Kan ‘n Regter objektief wees?
Regter Neels Claassen, skrywer van die artikel oor die regsaspekte van Jesus se verhoor wat Regsake voorheen aangeb..
Aparte testamente in elke land?
- Hofaansoeke van ‘n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word,
- ‘n kind wat ‘n pa se “belofte” op WhatsApp om sy Lotto we..
Beskerm patente, kopiereg en handelsmerke só
Rina Gunter kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy spesialiseer in immateriële goederereg. Dit sluit onder andere in die beskerm..
Arbeidsreg & Covid-19
Hugo Pienaar, ‘n arbeidsregspesialis en waarnemende Regter in die Arbeidshof, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir ‘n regstreeks..
Die oorledene skuld my geld!
Wat is die regsreëls oor verhuring en deposito’s?
Wat staan jou te doen staan as iemand wat jou geld geskuld het, oorlede is, maar jy ver..
Die slaggate in skuldhersiening
Igna Klynsmith gesels verder oor skuldhersiening vir individue. Ander onderwerpe wat bespreek word, sluit in die besoekregte van pa’s van ..
Wat behels sakeredding?
Soms verskil naasbestaandes oor die oorledene se begrafnisreëlings, of wie die draers moet wees, maar wie se besluit is dit?
Wat behels..
As jy vir vroutjie ‘n motorfiets belowe het, moet jy koop
Is ‘n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou ‘n motorfiets te koop?
Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste?
..
‘n Plig om vloedskade te verhoed?
- Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
- vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
- ‘n munisipaliteit se plig om skade ..
Handelsmerke, patente & kopiereg
Rina Gunter sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor onregmatige mededinging, handelsmerke en patente.
- Laai Af ..
Regsake: Kriminele rekord, mynbou en sterftevoordele
Wanneer is ‘n mens verplig om ‘n misdaad te rapporteer?
Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry?
Wanneer moet die minister to..
Kind se mening in toesig-geding belangrik
Igna Klynsmith bespreek ‘n dominee se kwelling oor ‘n drankwinkel wat langs sy kerk wil open.
Wat behels die wetgewing oor die verkoop ..
Wat presies is haatspraak?
Wat het die onlangse Appèlhofsaak verander aan die definisie van haatspraak?
Is dit skending van kopiereg as jy net ‘n paar sekondes va..
Regsaspekte oor Afdanking van huiswerkers
Wanneer haar man onverwags te sterwe kom, word die weduwee dikwels uitgebuit in die emosionele tydperk van rou wat daarop volg. Igna Klyns..
Kan ouers wat hul kind pak slae gee, vervolg word?
Kan ouers wat op grond van hulle geloof lyfstraf op hul kinders by die huis toepas, vervolg word?
Wat gebeur as iemand wat onderhoud be..
Vakbondleiers en betogerskade
Is vakbondleiers aanspreeklik vir skade wat hulle lede tydens betogings aanrig?
As jy geld van ‘n ryloper aanvaar, kom dit nie daarop n..
Wie betaal vir skade op skoolgrond?
Wat gebeur met jou aandele in ‘n privaatmaatskappy wanneer jy te sterwe kom?
Wat is die invloed van sakeredding op regsaksies en borge?..