Monitor & Spektrum
CategoryMisdade gedy in ons gebiedswaters
Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor di…
André de Ruyter oor Eskom
Daar woed al ‘n geruime tyd ‘n lae-intensiteitsdebat oor die kwessie van apartheids- en koloniale standbeelde en monumente; en
ons pra…
Smokkelsigarette, Experian debakel, Gumede-skande en meer
- Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die reger…
Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel
Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;…
Die gesig van droogte is wreed
Die gesig van droogte is wreed. Ons plaas liefs nie foto’s van dooie skape en ander diere nie.
Die gesig van droogte is wreed. Diere …
Dieetmark deurspek met bedrog
Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop h…
#4, #5: Kankermedisyne is te duur
Marlinée Fouché.
Indië is die grootste vervaardiger en uitvoerder van generiese medisyne in die wêreld.
Kankermedikasie en …
Pikkewyne gaan teen 2026 uitsterf
Brulpikkewyn
Suid-Afrika se Brulpikkewyn is ernstige bedreig en gaan binne sewe jaar uitsterf.
Die departement van Omgewingsake, B…
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die …
Magnetiese noordpool wyk al vinniger af van noord
Die magnetiese noordpool is besig om al hoe vinniger van die ware noord af te wyk. Navorsing wys dat die afwyking baie jare lank gering w…
Nog seeskilpad vol plastiek, gered
Die seeskilpad herstel nadat die stuk plastiek uit sy slukderm verwyder is.
Die Twee Oseane Akwarium saam met die Cape Animal Mediese…
Kameelperd, Disa en luiperd kan uitsterf
Al meer diere- en plantspesies is onder ernstige druk. Renosters, olifante, walvisse,jagluiperds, leeus, die Knysna seeperdjie, verskeie …
Tegnologie, hommeltuie help boere
Daar vlieg hy!
Hommeltuie en algoritmes vergemaklik boerdery.
Landbou-tegnologie word daagliks meer gevorderd, en kan glo ‘n posit…
SA dokters se Salomo-besluit: hulle plant HIV+ lewer in kind oor
Die wêreld se eerste lewer-oorplanting van ‘n MIV-positiewe ma na haar kind, wat nie die virus het nie, is in Sui…
Vaal- en Hennopsriviere nou Riviere van Poef?
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hu…
Wees-renostertjie Arthur sterk aan
Arthur op 4 weke
Arthur, ‘n maand-oue swart renoster kalfie wat wees gelaat is nadat sy ma deur stropers afgemaai is, sterk aan.
A…
Moenie gestrande seeskilpadjies teruggooi in see nie
Klein leerrug en karet-seeskilpadjies spoel oral op Wes-Ka…
Verwarring oor eiendomsreg en grondkwessies
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê daar is wydverspreide verwarring oor die fynere besonderhede van d…
Ietermagog op rand van uitsterwing weens stropery
Die ietermagog is die dier waarmee daar die meeste op die swartmark handel gedryf word. Al ses spesi…
Voorbehoed-inspuiting verhoog risiko vir MIV
Een van sub-Sahara Afrika se gewildste voorbehoedmiddels kan vroue se risiko om met die MIV-virus besm…
Pensioen: Minstens 7x jou jaarlikse salaris is nodig vir gemaklike aftrede
Pensioen- fondse en aftrede was die afgelope ruk weer pal in die nuus, weens die Steinhoff korrupsie s…
‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”
Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges t…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…