Gesondheid
CategoryMaak jou tande veilig witter
Is dit veilig om jou tande witter te maak? Hoe werk dit? Is die tandepasta met witmakers in, doeltreffend en veil…
Het jou 3-jarige al ‘n mondhigiënis/tandarts besoek?
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hu…
En toe hóór Ethan klanke…
Ethan Goch – die oomblik toe die kogleêre inplanting aangeskakel word, het hy stil geword, en mens kon in sy oë sien hy hoor skielik.
…
Wat is Tourette-sindroom?
Het jy al gehoor van Tourette-sindroom? Wat is dit? Wat is die simptome en die behandeling? Hoe raak dit ‘n mens se lewe? Marí Hudson pra…
Kogleêre inplantings al meer op babas gedoen
Ons hoor gereeld van kogleêre inplantings, maar presies hoe werk dit en hoe goed kan iemand met ‘n bioniese oor hoor?
Marí Hudson gese…
Die verskillende vorms van demensie
Oppas: ‘Osoon-terapie is ‘n foefie’
Wat is osoon, en kan osoonterapie help om siektes te behandel, of is dit ‘n foefie? En is daar iets soo…
Nuwe soort pasaangeër laat hart sterker klop
As ‘n mens se hart te stadig klop, is dit gewoonlik die gevolg van ‘n blokkasie in die geleidingsweefsel. Nou het medici ‘n manier gevind…
Eierstok-weefsel gevries, ná kankerbehandeling teruggeplaas
Jy is nog jonk, maar pas gediagnoseer met kanker. Chemoterapie en/of bestraling wag. Maar jy wil graa…
Té veel babas sterf in SA
Meer as 22,000 babas is óf dood by geboorte, óf sterf elke jaar binne sewe dae in Suid-Afrikaanse ho…
Hoe gemaak met gebruikte kookolie?
Skoon olies
Woensdag 14 Maart 2018
Dieetkundige Retha Booyens vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe baie jy kookolie k…
Wat gebeur in die brein as jy depressief of angstig raak?
Wat gebeur in die brein wanneer jy depressief raak? Kan jy sekere veranderings in jou lewe maak om sa…
Listeriose: alles oor simptome, behandeling en toetsing
Die listerium bakterie lyk soos ‘n gogga.
Gesondheid op RSG: Woensdag 7 Maart 2018
Listeriose-vrees het almal aan die keel b…
Outisme: ‘n Neuro-spesialis verduidelik
Luister na die onderstaande gesprekke wat in Gesondheid op RSG verskyn het oor outisme:
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme wee…
Wat gebeur as mens ‘n X-chromosoom te veel of te min het?
Normale geslagschromosome
Gesondheid: Woensdag 21 Februarie 2018
Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschro…
E-sigarette bevat ook kankerwekkende stowwe
‘n Mens sien al hoe meer mense wat e-sigarette rook, of vape. Is e-sigarette veiliger as gewone sigarette? Bevat dit enige kankerwekken…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit o…
Kinders kry ook Bell-verlamming
Bell se verlamming (gesigverlamming) assosieer ’n mens nie met babas en kinders nie, maar tog kom dit baie algem…
Hondsdol-virus met senuselle tot in brein
Die hondsdolheid-virus kan oorgedra word as ‘n hondsdol dier jou byt of selfs net lek, en beweeg met die senuweeselle langs tot in die br…
Martelize wys hoe sy oefen met rekbande
Martelize Brink is onstuitbaar. Sy oefen al is sy in ‘n rolstoel. Met rekbande, wat sy in haar tas pak waar sy ookal heen reis, en met ge…
MIV-kind jare lank in remissie ná kort behandeling
Die Universiteit van Witwatersrand sê meer navorsing moet gedoen word om te bepaal of ‘n Suid-Afrikaanse…