Gesondheid
CategoryADHD in volwassenes?
Hoe word aandag-afleibaarheid (ADHD) in volwassenes behandel? Ontgroei kinders A..
Waarom jy jou kind teen masels moet inent
Ná die onlangse maselsuitbreking word daar sedert 5 Mei noodmaselsimmunisasies deur die Gauteng Department van G..
Kaapse span doen 2e suksesvolle penisoorplanting
ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is d..
Waarom jy moet kennis neem van jou paratiroïede
Jou paratiroïede kliere bestaan uit vier klein kliertjie is jou nek, net agter jou tiroïed.
Luister Woensdag 11:30 – 12:00 na Gesondhei..
Adrenalien junkie: wat gebeur in jou liggaam?
Wat gebeur in jou liggaam as jy sê my adrenalienvlakke is hoog? Waar kom die adrenalien vandaan? is die adrenalien in jou brein dieselfde ..
Meganiese hart so klein soos gholfbal
Die jongste ontwikkeling in meganiese harte het ‘n kunshart opgelewer wat so groot is soos ‘n gholfbal. Die kunshart staan bekend as ‘n li..
Vind uit hoe ‘n skenkernier deur sleutelgat-chirurgie uitgehaal word
Het jy geweet dat dit nou moontlik is om ‘n skenkernier deur sleutelgat-chirurgie te verwyder, sodat die skenker b..
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies ..
Traumadokters: Hoe neem hulle besluite in ‘n trauma-eenheid?
Hoe besluit ‘n traumadokter watter beseerde om eerste te behandel? Wat doen hulle eerste om ‘n lewe te red? Watter skade kan ‘n koeël aanr..
Fietsfiks2, episode 1
Die nuwe reeks van Fietsfiks skop af met ‘n nuwe baadjie en aanslag. Ons toets koolstofwiel..
Alles wat jy wil weet oor epilepsie
Baie vorms van epilepsie word gekenmerk deur ‘n sigbare aanval wat met stuiptrekkings gepaard gaan, maar daar is baie subtiele vorms van e..
Watter sorg benodig psigiatriese pasiënte?
SDA Gewigsverlies eetplan weke 1 – 6
Gewigsverlies eetplan
Opsie#1- Skud-dit-af#1 – opgestel deur dieetkundiges van NICUS (Voedingsinligtingsentrum van die Universiteit ..
Hoe werk motorneuronsiektes?
Joost van der Westhuizen is onlangs oorlede, meer as 6 jaar nadat hy in 2011 met ALS (Amiotrofiese Laterale Sklerose), een van die motorne..
Die donker stryd van Tik-babas
‘n Skokkende aantal vroue gebruik tik tydens hulle swangerskap, met verdoemende gevolge vir baba en ma, verduidelik Prof Johan Smith, (fot..
Nuwe melaatses steeds in SA gediagnoseer
As jy gedink het melaatsheid was ‘n siekte wat net in die Bybelse tyd voorgekom het, maak jy ‘n fout.
Volgens die Wêreld Gesondheidsorg..
Tieners se ‘gesonde’ eetpatrone dalk nie so gesond nie
Baie tieners het deesdae baie definitiewe idees oor hul eetpatrone. Sommige is sterk vegetaries, ander is intense Banters. Kan hulle voedi..
Wat is die nuutste in kankerbehandeling?
Kankerspesialiste is opgewonde oor die jongste verwikkelings in kankerbehandeling naamlik tweede generasie immunoterapie. Met die jongste ..
Die nuutste neigings in kosmetiese geneeskunde en borsrekonstruksie
Wat is die jongste neigings in kosmetiese geneeskunde – wat die gebruik van snykunde en nie-chirurgiese metodes soos die gebruik van botok..
Terugblik op Gesondheid 2016
In 2016 het Marí Hudson, aanbieder van Gesondheid op RSG, weer na ‘n groot aantal gesondheidsake gekyk en weereens met van die land se bes..
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke behan..
Gesondheid: Bosluisbyte, diabetes, middellyfvet en meer
2016 was ‘n interessante jaar – ook op gesondheidsgebied. Nuwe dinge, interessante feite en lewensveranderde inligting het in die loop van..
Hamertoon, knokkeltoon, platvoet, klompvoet…
Weet jy hoe ‘n bunion operasie gedoen word en hoe lank jy buite aksie sal wees en waarom? Weet jy wat kan skeefloop met jou voet as jou vo..
Skielike hartstilstand – 19 uit 20 lewens kan gered word met ‘n klein toestelletjie
Skielike hartstilstand is lewensgevaarlik want as jou hart nie effektief klop nie, kry jou brein nie suurstof nie, en gaan jy dood.
Kli..