Natuur
CategoryRookmistoring teen lugbesoedeling maak diamante
‘n Nederlandse kunstenaar en argitek, Daan Roosegaarde, het ‘n “rookmistoring” ontwerp wat lugbesoedeling insuig en dan onder groot…
Wêreld Olifantdag want olifantegetalle daal
Die getal olifante in die wêreld is aan die krimp en wel teen ‘n onstellende tempo.
Die redes is:
- hul habitat word warmer en droë…
Selfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘…
Nou moontlik: genetiese toetse op embrio
In ‘n opwindende nuwe verwikkeling kan genetiese toetse nou reeds op die embrio wat in ‘n proefbuis ontwikkel word tydens in vitro fertil…
Befonk kry nuwe vonk, nuwe name en gee meer hulp met skoolvakke
Die afgelope paar jaar het RSG elke jaar so van September af vir die matrieks gehelp met hersiening. Dié diens het groot belangstelling u…
Die wonderwêreld onder die see
Op 8 Junie word Wêreld Oseane dag letterlik wêreldwyd gevier. Luister na Woensdag na Oggend op RSG om die wonderwêreld te ontdek en te vi…
Kan smeltende pool-ys aardbewings veroorsaak?
- Kan die smelt van ys by die pole aardbewings veroorsaak?
- Hoekom is daar gereeld aardtrillings waargeneem toe die Katse dam die eer…
Kyk: Groot krokodil op gholfbaan
Dit gons behoorlik op die sosiale media netwerke nadat ‘n potjie gholf ontaard het in die verfilming van ‘n reusagtige krokodil.
Die kro…
Koi visse is nie net sommerso visse nie
Albert Smuts het dié foto geneem vir Koi Medic geneem vir ‘n advertensie, wat baie terugvoer ontlok nie.
Kyk die video, waar die…
Hoe die AGOA hoenders ons eie boere en bedryf gaan raak
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging is die hoenders in oor die maksimum pekelinhoud van hoenders soos deur die Departement van Landbou…
Die lemurs van Madagaskar lyk soos oer-primaatvoorsate
Lemurs is klein primate wat bekend staan as “prosimiane,” wat, rofweg vertaal, “pre-primate” of “voor ape” beteken. Dié primate kom slegs…
Wat moet jy doen as ‘n klein seeskilpad aan die kus uitspoel?
Seeskilpaaie wat in die somer aan die Natalse kus uitgebroei het, beland dikwels per ongeluk in ‘n koue seestroom en dan word dit ‘n oorl…
Gaan Sylvester die Leeu gered word?
Sylvester, die leeymannetjie wat nou die tweede keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het nadat hy onderdeur ‘n stukkende draadheinin…
1ste keer ooit gesien: die flits van ontploffende ster
Die verblindende flits van ‘n ontploffende ster se skokgolf – astronome noem dit ‘n “shock breakout”—is die eerste keer as ‘n optiese gol…
Ontmoet die rooi panda
Die rooi panda (Ailurus fulgens), ook genoem die klein pand, rooi beerkat, rooi katbeer, is ‘n soogdier inheems aan die oostelike Himalaj…
Hoe vorm ‘n tornado?
Suid-Afrika ervaar gelukkig nie sommer die mag van ‘n tornado nie, maar in dele van Amerika het dit al deel van sommige mense se lewe gew…
Hoe hanteer mens slange?
Hy hou van slange, vertel Johan van Tonder, fotograaf en bekende in mediakringe, vir Haidee Muller. En nee…
Reënboog in die Karoo & Die uil
Luisteraarsfoto: Reënboog ná reënbui in die Karoo, Beaufort Wes.
Datum gelaai op Ooggetuie: 18 Februarie 2016
Sender: Gerhard Van Der W…
Die Zika-virus
Hier is alles wat jy wil weet oor die Zika-virus.
Klik hier vir die jongste inligting van die CDC (Sentra vir Siektebeheer) in Atlanta…
Hologramme en skynwerklikheid
Don Maxwell Searll is ‘n internasionale erkende kunstenaar wat vername tegnologiekuns-metodes aan Suid-Afrika bekend gestel, het. Om die …
Hommeltuie vir foto’s word al gewilder
Volgens die Washington Post, sal die verbruikersvriendelike hommeltuig (drones) se verkope oor ‘n dekade die 90 biljoen dollar kerf verby…
Warm hier, ysig in New York
New York beleef tans die tweede ergste sneeustorm in sy geskiedenis. Om die waarheid te sê, die hele oostelike deel van Amerika, Washingt…
2015/2016 Droogte en stofstorms
Die droogte is die hewigste sedert 1934.
Gemiddelde damvlakke is onder 55% teenoor 82% dieselfde tyd verlede jaar.
Kyk na die kaart…
As die weerlig slaan…
Dit is nie die rubberbande van jou motor se wiele wat jou veilig hou nie, dit is die metaal van jou dak en deure. En om onder die naaste …