Natuur
CategoryKan diere soet en suur proe?
- Paar platannas binne of buite die water?
- Kan diere soet en suur proe?
- Mag natuurliefhebbers ontslae raak van afval in die natuu…
Wat op aarde is ‘n skuimnes-padda?
‘n Skuimnes-padda. (Foto: Marita Beneke)
1. Wat is ‘n skuimnes-padda en waar kom die skuim vandaan?
Lees meer oor skuimnes-paddas: h…
Sylvester se seuns word groot
Gamka
Sylvester se twee seuns, Gamka en Kambro, is besig om in pragleeus te ontwikkel.
Kyk net hoe groot het Gamka geword!
Sylv…
Watter diere kan van geslag verander?
1. Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande?
Verskeie vissoorte en ander diere kan onder sekere omstandighede van ges…
Hoekom swem goudvisse soms onderstebo?
- Hoekom swem goudvisse soms onderstebo?
- Hoe is plante droogtebestand?
- Hoekom verkrummel sekere bakstene soms?
- Boots diere mek…
Wag skildpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Hoekom is daar soveel mooi in die natuur?
En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale…
Hoekom slaap sekere voëls op een been?
-
Slaap op een been
Hoekom staan sekere voëls en slaap op een been?
-
Haelkorrels
Hoe kry haelkorrels hulle vorm?
- H…
Het mense in die Bybelse tye werklik so oud geword?
- Hoekom is jou hond so danig met jou gaste se bene?
- Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Moet ons vrees vir die groot bot…
Nette vang plastiek in riviere op
Hoe kan plastiek in riviere opgevang word voordat dit die see bereik? John Kieser van Plastiek SA, vertel vir Martelize Brink van die meg…
Truffel-boerdery in SA
Dr Willem Mostert gesels met Martelize Brink oor truffel-boerdery in Suid-Afrika. Hy en seun het truffel-bome aangeplant nadat hulle truf…
Wat vertel ‘n hondereuk die ruikende hond?
Wat vind honde van mekaar uit deur aan mekaar se agterente, bolle of piepiekolle te ruik? Kan hulle vasstel of dit ‘n mannetjie of wyfie …
Kan ‘n mot só mooi wees?
-
Cyclosia_papilionaris
Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of bromm…
Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?
-
Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko…
Hoe uile stil vlieg
-
Voorbeelde van energie-oordrag
Hoe werk die wet van die behoud van energie? Hoe word energie van een bron na ‘n ander oorgedr…
Wat gaan aan met my grasperk?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos…
SA moet meer doen teen klimaatsverandering
Doen SA genoeg om klimaatsverandering aan te pak? Het ons genoeg kundiges? Wat is die Regering se beleid oor klimaatsverandering?
…
Wat het dinosouriërs uitgewis?
- Wat veroorsaak dat die see in Valsbaai soms donkerblou strepe vertoon?
- Het ‘n mens werklik spesiale, duur grond nodig om dagga in …
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur kundiges beantwoord is. Die ander vrae …
SA byekolonies word bedreig
Die werkerbye gaan haal nektar en bring dit na die korf om heuning te maak. Die werkerbye werk hul letterlik dood. Hulle…
Gevreesde Amerikaanse onkruid nou in SA
Hennie Maas praat met ‘n spesialisveearts in volksgesondheid, dr. Jan du Preez, oor hoe hittestres by veral melkbeeste negatiewe finansië…
Hoe word myngrond gerehabiliteer?
Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, …
Wat kan honde en katte eet?
Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongeso…
Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Hoekom traan jou oë as jy gaap?
- Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vli…
Bepaal jou gene jou vingerafdrukke?
- In watter mate word ‘n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal?
- Hoekom lê ‘n dooie insek altyd op sy rug? Het jy…