Gesondheid op RSG
Tag‘n Baba ná kankerbehandeling? Dis moontlik!
Prof. Igno Siebert
Leonardo da Vinci se illustrasies van ‘n ongebore baba.
Jy is jonk, maar pas met kanker gediagnoseer. Jy moet c..
Nuwe kankermiddels bring hoop
Waar staan ons met kanker-medikasie? Wat is chemoterapie, wat is ‘geteikende’ behandeling en wat is immunoterapie? Hoe werk dit en hoe eff..
Servikale kanker kán uitgewis word
Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer d..
Spataar-ulkusse kán genees word
Wat gebeur met spatare as dit nie behandel word nie? Ons fokus vandag op die gevolge van spatare, naamlik spataar (venuese) ulkusse. Ons k..
Wat is kanker?
‘n Longkankersel besig om te verdeel. (Foto: National Institutes of Health, USA)
Maandag 4 Februarie is Wêreldkankerdag. Presies wat i..
PCOS: mediese en dieet inligting
Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en ond..
Weet jy wat is in daai maermaak-inspuiting?
Jy wil gewig verloor. Die advertensie belowe vinnige gewigsverlies – met ’n inspuiting deur ’n dokter! Beteken dit dat as ’n dokter die in..
TB in kinders kan goed behandel word
Die TB mukobakterie wat TB veroorsaak
Tuberkulose in kinders is ’n ander storie as tuberkulose in grootmense.
Interessant genoeg is..
Nuwe kolonkanker-chirurgie
Hoe kry dokters dit nou reg om ‘n pasiënt met laagliggende kolo-rektale kanker ’n stoma-sakkie te spaar?
En hoe kry hulle dit voorts re..
Prostese ná amputasie regstreeks in been ingeplant
’n Span ortopede van Suid-Afrika het pas die eerste keer in Afrika ’n prostese regstreeks in die oorblywende geamputeerde bo-been van ’n j..
Kunsbloed op ongelukstonele kan tot 30% meer lewens red
Die gebruik van kunsbloed op ongelukstonele kan moontlik 10% of meer lewens red.
Dis waarom ’n span nood-dokters en paramedici die gebr..
Die nuutste oor knievervangings
Het jy geweet daar is halwe én volle knievervangings? Met ‘n halwe knievervanging sny die chirurg nie deur spiere en sagte weefsel nie, en..
Beste eet-riglyne vir diabete
Wat is die jongste insigte oor die beste en gesondste eetplanne vir mense met tipe 2 diabetes? Met die korrekte eetgewoontes, kan iemand m..
Versorg jou lugverkoeler só
Johan Reede vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy na ‘n lugverkoeler moet omsien.
- Laai Af (8 562KB)
- Teken in met ..
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale per..
Keer prediabetes só om
Prof Tess van der Merwe
Wat is die verskil tussen prediabetes en diabetes?
Dié verdere gesprek volg om verwarring wat steeds bestaan ..
Nuutste behandeling vir spat-are
Wat is die nuutste ontwikkelings in die behandeling van spatare en spinnekop-are? Wat is diep veneuse trombose, waarom is dit so gevaarlik..
Hondsdolheid IS vreesaanjaend
Die virus wat hondsdolheid in dier en mens veroorsaak.
Hondsdolheid kan in enige soogdier voorkom, van meerkatte tot selfs wildsbokke…
Skok-feite oor geweld teen vroue
In Suid-Afrika sterf vier vroue daagliks weens geweld deur ‘n lewensmaat. Dit is een vrou elke ses ure, en baie hoër as in ander lande wat..
Outisme: ‘n Neuro-spesialis verduidelik
Luister na die onderstaande gesprekke wat in Gesondheid op RSG verskyn het oor outisme:
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme weer..
‘n Hartaanval al is jou bloedvate skoon?
Het jy geweet dat jy ‘n hartaanval kan kry al is jou hartvate oop en gesond? Het jy geweet dat daar iets soos ‘n ‘gebrokehart-sindroom’ be..