Herleef ons 85-jaar vieringe se hoogtepunte, plus foto’s
Oktobermaand was ‘n besondere hoogtepunt vir RSG. Die viering van 85 jaar van Afrikaanse radio het met spesiale programme, argiefmateriaa…
Op ons Feesspyskaart
Nuwe reeks oor opstaan ná terugslae, sal inspireer
Aanbieder Lizma van Zyl by die eerste spreker in die reeks, André Maree van Hopefield
‘n Nuwe reeks wat in Januarie afskop en harte w…
Hoe vorm pienk auroras?
Die auroras by die poolstreke word veroorsaak deur magnetiese interaksie van die son af. Normaalweg is die auroras groen. Die span praat …
Is insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…
Legendariese operaster Emma Renzi (96) gesels oor haar lewe
Emma Renzi in die naamrol in Aïda
Emma Renzi in haar huis
Willem Vogel kuier by die 96-jarige sopraan, Emma Renzi.
…
Regsake: ‘n Hoëhakskoen-beleid; bankrotskap in ‘n huwelik
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak waar ‘n mynmaatskappy ná ‘n risikobepaling, besluit het dat die dra van hakskoene ‘n veiligheidsrisiko in…
Robertson se wingerde, valskermspringers, troues, stoomtrein en planne vir uitdagings
Robertson
Het jy geweet Robertson het ’n vliegveld waar Boeings kan land? Dís een die interessanthede van die Langeberg-streek.
Ma…
Oppas! Konynbloedingsiekte kan vinnig versprei
Plaaseienaars en haas- en konyneienaars is gewaarsku dat konynbloedingsiekte vir die eerste keer in Suid-Afrika aangemeld is. Hoewel dit …
Verwerk die verwoestende effek van swangerskapsverlies só
Ons kyk na die verwoestende effek van swangerskapverlies.
Hoe kan mens hierdie ontasbare verlies verwerk, en terselfdertyd die samelew…
Hoe oorkom veevoer-vervaardigersbedryf probleme?
Probleme met infrastruktuur, verhoogte insetkoste en invoertariewe het ‘n groot impak op die veevoervervaardigersbedryf. AFMA is die ligg…
Antjie gesels oor ouer word en lees uit haar nuwe digbundel
Antjie Krog gesels oor ouer word, wat haar steeds aanspoor om te skryf, én oor ’n splinternuwe digbundel uit haar pen genaamd, Plunder. S…
Hanteer familie-konflik dié feestyd só
Ons gaan binnekort die feestyd in, en baie keer sit families en gesinne dan om die tafel. Saam met die lekker kuier en opvang, ontstaan d…
Persoonlikhede van swendelaars en psigopate
Daar is oral swendelaars – diegene wat mense oortuig om hul geld in piramiede skemas of sakkies diamante te belê, of die karakters in Ste…
‘n Ruiltransaksie wat lewens verander, in RSG Radioteater
Hoe beland ‘n professionele persoon met ‘n loopbaan en ‘n gesin op straat en word ‘n boemelaar? Dit is die vraag wat ondersoek word in v…
Is jy geregtig op ‘n 13e tjek?
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat pas gerapporteer is deur die vakbond, NEHAWU, teen die minister van openbare dienste en administrasie…
Plastiek-afvalprodukte en DDT dra by tot testikulêre kanker
Het jy geweet die insekdoder, DDT, en afvalprodukte van sekere plastiek dra by tot testikulêre kanker by jong mans? Of dat selfs versprei…
Wat is die doel van my lewe?
‘n Vraag wat sekerlik deur elke mens op aarde, die een of ander tyd gevra word, is: Wat is die doel van my lewe?
Hoe beantwoord mens d…
Meer oor goue kruipmolle en mooi motte
Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.
Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die k…
4×4 ritte: Doringdraad kan jou wiele seermaak
Moenie die pot mis sit wanneer jy oor doringdraad ry nie.
Francois Rossouw en JohanRademan is hieroor in gesprek, en ons kry ‘n steelk…
Artemis: ‘n Toetslopie vir mense op die maan
Die Apollo sendings het ‘n hele paar dekades gelede ten einde geloop. Daarom is die Artemis-sending wat die afgelope week plaasgevind het…
Hoekom is byvoegmiddels tydens gewasbespuiting voordelig?
Die rol van byvoegmiddels tydens gewasbespuiting word dikwels onderskat, en daar is duidelike riglyne om effektiwiteit te verseker. Herma…
Wat doen netjiese Montagu reg?
Die berge om Montagu het besonderse kleure, buigings en verwringings
Ons besoek die mooi en netjiese dorp Montagu net anderkant Ashto…
Is 10 jr tronkstraf gepas vir ‘n geweldadige verkragting?
Igna Klynsmith bespreek
- ‘n luisteraarsbrief oor ‘n bedrag geld wat deur ‘n onbekende persoon in iemand se rekening inbetaal is.
- H…