Gesondheid
CategoryCOVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n ..
COVID-19: Die viruswerking en voorkoming
Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel ..
Waar staan ons met NGV?
Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so weer..
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? Wa..
Oorgewig: Wat verander in jou liggaam?
Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewig..
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wor..
Nina gesels oor Parkinson’s, emosies…
Nina Schumann
OM ’n diagnose van Parkinson se siekte aan te hoor, is nie maklik nie, want dit het implikasies vir die res van jou lewe..
Hoe kan DNS toetse my help?
Kan ek my DNS/gene laat toets om vas te stel watter dieet ek moet volg? Wat kan genetiese toetse van my verklap en hoe kan dit my help? Wa..
Diabetiese oogprobleme
Retinal detachment Retinal detachment describes an emergency situation in which a thin layer of tissue (the retina) at the back of the ey..
Bosluisbytkoors is pure hel
Het jy geweet dat daar twee soorte bosluisbytkoors in Suid-Afrika is: Mediterreense ‘spotted’ bosluisbytkoors en Afrika bosluisbytkoors – ..
Meningitis: die siekte waar die bakterie gevaarliker is as die virus
Meningitis is die mediese woord vir breinvliesontsteking. Dit beteken die drie lae van vliese om die brein en rugmurg ontsteek en is dus g..
Snork, jou neus, slaap en slaap-apnee
Die boonste derde van jou neusgange is die belangrikste vir gemaklike lugvloei deur jou neus.
Wat het jou neus met snork en moegheid s..
Ingrypende operasies sonder om skedel oop te saag
Prof Darlene Lubbe, moeder van transorbitale chirurgie in die wêreld.
Kan jy jou indink: ’n breinoperasie met instrumente deur die neu..
Veilige somer: Raad teen bloublasies, skerpioensteke, giftige plante…
Somer, son en see… en ook ‘n paar dinge wat mens liefs wil vermy soos slangbyte, skerpioensteke en bloublasies. Marí Hudson gesels met ‘..
Tot 40% van SA sigarette is smokkel-sigarette
Sigarette bevat inderwaarheid meer as 4000 gevaarlike stowwe.
Het jy geweet rookverwante siektes weens aktiewe en passiewe rook, eis e..
Hoe word angstigheid behandel?
Wanneer is jy angstig of depressief genoeg om behandeling te soek? Kan jou huisdokter vir jou die beste middels voorskryf? Wanneer moet jy..
Waar staan ons met MIV/Vigs?
Dit is 35 jaar sedert ons in Suid-Afrika bewus geword het van MIV/Vigs. Vandag word MIV/Vigs, danksy nuwer medikasies, nie meer beskou as ..
Dieetmark deurspek met bedrog
Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop he..
#4, #5: Kankermedisyne is te duur
Marlinée Fouché.
Indië is die grootste vervaardiger en uitvoerder van generiese medisyne in die wêreld.
Kankermedikasie en a..
Lae ystervlakke gevaarlik vir fetus
Rooibloedselle
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly. Maar bloedarmoede is inderwaarheid die l..
“Be ballsy”, daag Faf alle manne uit
#fafchallenge
Bok-held Faf de Klerk het die land aan die gons en alle manne uitgedaag met sy #fafchallenge om testikulêre kanker vroeg..
Wat het Pollard en Claude die sjimp in gemeen?
Soos ‘n seuntjie met ‘n geliefde speelding, slaap Handré Pollard met die Wêreldbeker in sy arms op die terugvlug. Hier slaap hy met sy ge..
Is daar risiko-stadiums vir selfdood?
Elke dag sterf 18 mense in Suid-Afrika aan hulle eie hand. Is al die gevalle van selfdood voorkombaar? Is daar gapings in Suid-Afrika se g..
Depressie en jou hart
Al hoe meer navorsing dui op ’n baie duidelike verband tussen hartoperasies en depressie. Hoe werk dit? Het dit te make met die operasie o..