Gesondheid
CategoryGegroet briljante Stephen Hawking
Die bekende Britse fisikus, Stephen Hawking, is op die ouderdom van 76 oorlede. ‘n Professor in fisika ..
Listeriose: alles oor simptome, behandeling en toetsing
Die listerium bakterie lyk soos ‘n gogga.
Gesondheid op RSG: Woensdag 7 Maart 2018
Listeriose-vrees het almal aan die keel be..
Outisme: ‘n Neuro-spesialis verduidelik
Luister na die onderstaande gesprekke wat in Gesondheid op RSG verskyn het oor outisme:
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme weer..
Wat gebeur as mens ‘n X-chromosoom te veel of te min het?
Normale geslagschromosome
Gesondheid: Woensdag 21 Februarie 2018
Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschrom..
Ooroefening in tienerjare kan heupskade veroorsaak
Groeipyne in puberteit wanneer kinders vinnig groei, is ‘n bekende term. Tydens die vinnige groei-fase, is die dele van die skeletbene wat..
Die beste malaria-voorkoming en -behandeling
Malaria eis jaarliks miljoene lewens en die malariamuskiet is die dodelikste dier op aarde.
Wat is serebrale malaria, wat onlangs die l..
Wat word van die tattoe-ink onder jou vel?
Met tattoes wat al gewilder word, en baie mense sommer groot tattoes kry – en dus baie ink onder hul velle – wonder mens: wat word van die..
Is magnesium ‘n wondermiddel?
Is magnesium ‘n wondermiddel? Kan kollageen-pille jou vel verjonk? Kan Garcinia jou help om gewig te verloor? Kan Immunopro ‘allergie’toet..
E-sigarette bevat ook kankerwekkende stowwe
‘n Mens sien al hoe meer mense wat e-sigarette rook, of vape. Is e-sigarette veiliger as gewone sigarette? Beva..
Wat is katarakte en hoe werk lens-inplantings?
Dr Steve Steyn (regs) besig met oogchirurgie
Ons het al almal gehoor van ouer mense wat katarakte ontwikkel en dan lensinplantings kry..
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het van..
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit oo..
Só werk die nuwe diabetes-middels
Nuwe middels om Tipe 2 diabetes te behandel, is van die einde van November en vroeg in 2018 in Suid-Afrika beskikbaar. Dokters is opgewond..
Dapper Jude (9) het dringend ‘n hartoorplanting nodig
Jude van der Westhuizen (9) van Ravensmead in die Kaap, wag al ‘n jaar lank op ‘n geskikte skenker. Hy het kardiomiopatie (hartspierverlam..
DDN aksieplan week#14
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverli..
Kinders kry ook Bell-verlamming
Bell se verlamming (gesigverlamming) assosieer ’n mens nie met babas en kinders nie, maar tog kom dit baie algeme..
Movember: Wat alle mans moet wéét
November is Movember, die maand met die fokus op mansgesondheid en wel veral op prostaatprobleme en testikulêre kanker en deesdae ook op d..
Movember: Hoe elke man homself behoort te ondersoek
Testikulêre kanker kom veral by jong mans tussen 20 en 40 jaar voor, maar vroeë opsporing en diagnose kan tot suksesvolle behandeling in 9..
Skeelogies kan tot blinde ogie lei
Baie babas se ogies kyk oormekaar en nie in die dieselfde rigting nie. Dit is skeelheid oftewel strabisme. Strabisme kan verskeie oorsake ..
Pessiekte in Madagaskar: WGO waarsku
Moenie paniek saai nie, maar wees paraat. Dit is die raad van die Nasionale Instituut vir Oordraagbar..
My DDN-storie: Week 13 en Kaptein Von Trapp se fluitjie werk
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My dertiende week is glad nie ‘n ongelukkige..
Keer onnodige antibiotika; was jou hande só
Kidimed-pediater dr. Liesl Venter in haar spreekkamer in die Pretoria-Oos hospitaal.
Dr. Liesl Venter (foto) praat in Brabbeltyd met C..
Hoe oud is siektes?
TB basilli
Die evolusie van die mens word gereeld ondersoek, nagevors en bespreek. Maar wat van die evolusie van siektes? Navorsers he..
Jong dokters: te min internposte; vrae oor Kuba-opleiding
Een van die land se groeiende krisisse in Gesondheidsdienste, is die land se gebrekkige beplanning in die opleiding van meer dokters. Ons ..
Dagga as medisyne: hoe, wie, watter siektes?
In Praat saam kyk Marí Hudson na die gebruik van dagga as medikasie. Dr Eileen Thomas beantwoord luisteraars se vrae en gee meer duidelikh..