Gesondheid
CategoryReumatoïede artritis en biologies middels
Biologiese middels kan ‘n reuse verskil maak aan hoe iemand met reumatoïede artritis beweeg en lewe. Behandeling moet egter so gou as moo…
3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?
Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr…
Jou immuunstelsel, Covid en die entstowwe
Prof Jonny Peters
Hoe skakel Covid en die Covid-entstowwe jou immuunstelsel aan?
Mari Hudson gesels met prof Jonny Peter, Hoof van…
Covid ruik soet; Covid-waaksale gevul met hartverskeurende tonele
Het jy geweet sekere siektes het spesifieke reuke? ’n Spesialis vertel meer hiervan.
Sy beskryf ook haar ondervinding in ’n Covid waak…
Riley, Zak, McGyver en Charlie: SA se 1e Covid-snuffelhonde ruik Covid met meer as 96% akkuraatheid uit
Die K9 eenheid van die SAPS het in Junie begin om honde op te lei om Covid uit te ruik. Die reukhonde van die K9 Forensiese Eenheid word …
Fibromialgie, die misverstane siekte
Fibromialgie is ‘n siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fi…
Covid bring orgaan-oorplantings byna tot stilstand
Drie orgaanoorplantingschirurge: Prof Elmi Muller (links), Dr Susan Vosloo en prof. Elmin Steyn
Prof. Elmi Muller vertel vir Marteli…
Is Covid ernstiger as griep?
5000 wag op orgaanplantings, maar Covid bring programme byna tot stilstand
Prof Elmin Steyn
Hoe werk ’n nierooplanting? Wie kwalifiseer vir een? Wat is die grootste probleem? Wat is die risiko’s en die sukses…
Tuisbehandeling van Covid-pasiënte: let op na dié tekens
Die Corona virus lyk soos ‘n kroon.
As jy met Covid gediagnoseer is en tuis behandel word, hoe moet jy weet wanneer jy hospitalisasie…
Die moets en moenies van jou gewigsverlies-reis
Met sowat die helfte van ons land se bevolking wat oorgewig is – sommige dalk net 5kg, maar andere meer as 30kg oorgewig – is daar altyd …
Voorkom verdere vaksien-foute deur Regering só
Die Regering het baie foute gemaak met die laat aankoop en uitrol van die Covid-entstofprogram en is moontlik steeds besig om foute te ma…
Hoe effektief is Covid-vaksiene werklik?
Data uit Engeland en ander lande toon al duideliker hoe groot verskil die Covid-vaksiene maak aan hospitalisasie, ernstige siekte en ster…
Het transgender vroue ‘n biologiese voordeel bó ander vroue-atlete?
Vir die eerste keer gaan ‘n transgender vrou wettig teen ander vroue-atlete in die Olimpiese Spele deelneem. Maar is die speelveld werkli…
Soeklig op Covid-vaksiene
Hoe werk die Covid-vaksiene en hoe veilig en doeltreffend is die vaksiene?
Mari Hudson het inlligting oor die vaksiene uit betroubare …
Covid: die delta-variant, vaksiene, 3e golf
Wat gaan aan met Covid?
Is die Delta-variant se simptome anders as dié van ander variante? Wat gaan aan in Gauteng wat pasiënte en dok…
Lang Covid: Covid kan tot diabetes lei
Covid het ‘n lang stert met verskeie moontlike gevolge, want dit kan verskeie organe aantas en ook regstreeks depressie veroorsaak. Daar …
Henu en ander kinders wag op ‘n hartoorplanting
Klein Henu en sy ma Melanie. Die vrolike seuntjie wag op ‘n hartoorplanting.
In die aanlyn-sepie, Die dag van Môre, word realiteit en…
Mediese fonds eis goedgekeurde geld terug van praktisyns
Dokters, fisioterapeute en ander praktisyns wat private gesondheidsdienste verskaf, is tans verskrik omdat ’n mediese fonds nou tot miljo…
Wie moenie teen Covid ingeënt word nie?
Wie moet liefs nie die Covid entstof ontvang nie? Watter newe-effekte van die enstof is al in ons land aangemeld? Wat moet jy doen …
As jy eendag pa wil word, los die anaboliese steroïede nou
Dit is ‘n ope geheim dat heelwat hoërskool-rugbyspelers, veral eerstespanspelers, anaboliese steroïede gebruik, soms met die wete en onde…
Wat kan ons verwag van Covid se 3e golf?
Is ons in die derde Covid-golf? Wat kan ons verwag? Iets erger as ons tweede golf? Wat gaan in die res van wêreld aan, veral die groot ge…
Nuutste oor Covid-entstof/Ivermektien
Moet jy die Covid-enstof neem of nie? Kan mens ‘n entstof vertrou wat so vinnig ontwikkel is? Wat van ivermektien?
Marí Hudson praat i…
Die jongste oor Covid-variante en -entstof
Wat beteken die verskillende coronavirus-variante vir ons en die derde golf wat nou aan die vorm is in Suid-Afrika? Moet ons die entstof …