Gesondheid
CategoryProgramme/inligting oor oorgewig, dieet
Hier is die skakels na verskeie programme wat gehandel het oor oorgewig en dieet. Jy sal van die inligting nuttig vind.
Hoe help mens..
Bepaal die intensiteit van jou oefening: hartspoed of gevoel
Jy kan die intensiteit van jou oefening op een van twee maniere bereken:
A. Op grond van hoe jy voel
B. op grond van jou hartspoed.
Lee..
Oefening 101
Oefening
Oefening is, saam met ‘n eetplan, die sleutel tot gewigsverlies en jou nuwe lewe. Begin met ‘n maklike oefenplan: begin stadig e..
Endometriose: As dit in die eierstokke is, is dit perd van ander kleur
Waarom is endometriose in die eierstokke so ‘n tameletjie? Hoe weet ons ginekoloë is kundig en ..
Doen Dit Net-aksieplan Week#1
Ons skop vandeesweek af met Week#1 van ons Doen Dit Net Aksieplan.
Proloog – Week#0
Jy het nou jou alles op jou doen-lysie afgetik en ..
Hoe werk ‘n vegan-dieet?
Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink wat om in gedagte te hou wanneer jy ‘n..
Mnotho (5) oppad huis toe met sy meganiese hart
Die vyfjarige seuntjie wat ‘n maand gelede die jongste pasiënt in Afrika geword het om ‘n meganiese hart, bekend as ‘n Linker-ventrikulêre..
Die nuutste oor embrio toetsing, ovum-vriesing en meer
Wat is die jongste bevindings oor genetiese toetse op die embrio (in die blastosist-..
Reg vir aksie?
Die Doen Dit Net (DDN) aksieplan is ‘n plan om jou te help om jou ideale gewig te bereik, meer aktief te word en om jou kop in rat te kry…
MIV-kind jare lank in remissie ná kort behandeling
Die Universiteit van Witwatersrand sê meer navorsing moet gedoen word om te bepaal of ‘n Suid-Afrikaanse ..
Waarom slaan mans vroue?
Die direkteur van die Mail & Guardian se Bhekifisa Gesondheidsentrum, Mia Malan, het pas navorsing voltooi ..
Waarom bloei jy nie leeg as jy jou vinger sny nie?
Hoe werk bloedstolling sodat jy nie leegbloei as jy jou vinger sny nie? Hoeveel bloed kan mens verloor en steeds oorleef? Waarom het jy ys..
Testosteroon-inspuitings maak mans onvrugbaar
Testosteroonvervangingsterapie het ‘n modewoord geword, nie net vir mans om spiere te bou nie, maar oo..
Emosionele ondersteuning in die tyd van ernstige siekte
Christa Haasbroek vertel vir Martelize Brink van die behoefte ..
Hoe ontwikkel jou baba/kind se brein?
Johan van Lill gesels met dr Ettienne van der Walt, ’n neuroloog, oor hoe die brein van konsepsie tot v..
Nasionale Gesondheidsversekering – wat wag op pasiënte?
Praat Saam: Vrydag 7 Julie 2017
Suid-Afrika se gesondheidsdienste gaan onherroeplik verander, maar hoe gaan dit jóú raak, en mediese fond..
Swemmer huis toe ná hartoorplanting
Werner Krauss (49) is vanoggend uit die hospitaal ontslaan, presies 20 dae nadat ‘n skenkerhart in hom oorgeplant is.
Hy het sedert Feb..
Dienste in staats- psigiatriese hospitale is ‘skrikwekkend’
Die land se staats psigiatriese dienste is skokkend swak. Die staats- psgiatriese hospitale is in ‘n kritieke toestand, het die -Afrikaans..
Hoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en ..
‘n Hartaanval al is jou bloedvate skoon?
Het jy geweet dat jy ‘n hartaanval kan kry al is jou hartvate oop en gesond? Het jy geweet dat daar iets soos ‘n ‘gebrokehart-sindroom’ be..
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen?
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen? Dis verskillende siektes, maar het iets in gemeen.
En dit het selfs iets in gem..
Hoe gemaak met kopluise?
Kopluise is algemeen onder jong skoolkinders en is beslis moeilik om van ontslae te raak. Dr. Liesl Venter..
Langafstand-swemmer en 3 ander gered met oorplantings
Deur Marí Hudson
‘n Noodvlug gisteroggend met twee spanne chirurge uit Kaapstad, die terugvlug vroegmiddag met ‘n skenkerhart, twee nie..
Hoe werk inflammasie?
Teks: Marí Hudson
Het jy opgelet dat as jy jou vinger sny, die wond bloei, maar dan rooi en opgegewe word? Of hoe pynlik gewrigte word as..