Leefstyl
CategoryNuwe soort pasaangeër laat hart sterker klop
Tydens normale hartklop-ritme word die impulse wat die ritme bepaal, van die SA node, tot die AV-node gelei, en van die AV-node, via die…
Eierstok-weefsel gevries, ná kankerbehandeling teruggeplaas
Jy is nog jonk, maar pas gediagnoseer met kanker. Chemoterapie en/of bestraling wag. Maar jy wil graa…
Té veel babas sterf in SA
Meer as 22,000 babas is óf dood by geboorte, óf sterf elke jaar binne sewe dae in Suid-Afrikaanse ho…
Verkeerspolisie van die toekoms
Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Augustus …
Hart-missie na Senegal: 18 jong pasiënte met WPW-sindroom gehelp
Gesondheid: Woensdag 11 April
‘n Kaapstadse hartspesialis het pas van ‘n humanitêre missie na Dakar, Senegal, teruggekeer, waar hy 18 jo…
Te veel tyd op TV/Ipad/selfoon benadeel kind se ontwikkeling só
Johan van Lill gesels met dr Renate Schoeman, psigiater, oor die impak wat tegnologie op kinders se sl…
Wit mondvlekke? Hees? Gratis siftingstoetse vir kop- en nekkanker
Wit vlekke aan die binnekant van jou mond en heesheid vir langer as twee weke is maar twee van die gevaartekens van moontlike kanker van …
Waarom moet jou kind beweeg?
Ons weet almal dat beweging belangrik is vir kinders se ontwikkeling en algemene gesondheid. Maar hoe…
Hoe gemaak met gebruikte kookolie?
Skoon olies
Woensdag 14 Maart 2018
Dieetkundige Retha Booyens vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe baie jy kookolie k…
Waarom ooreet sommige mense?
Wat is jou verhouding met kos? Leef jy om te eet, of eet jy om te leef? Waar is die grens tussen ‘n geso…
Wat gebeur in die brein as jy depressief of angstig raak?
Wat gebeur in die brein wanneer jy depressief raak? Kan jy sekere veranderings in jou lewe maak om sa…
Wat is die nuutste inligting oor kosmiese strale?
Sterre en Planete: Laat alle sterre fakkels opvlam? Daar is ook nuwe inligting oor kosmiese strale. En Wim Filmalter verduidelik hoe om s…
Listeriose: alles oor simptome, behandeling en toetsing
Die listerium bakterie lyk soos ‘n gogga.
Gesondheid op RSG: Woensdag 7 Maart 2018
Listeriose-vrees het almal aan die keel b…
Outisme: ‘n Neuro-spesialis verduidelik
Luister na die onderstaande gesprekke wat in Gesondheid op RSG verskyn het oor outisme:
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme wee…
Is jy obsessief-kompulsief?
Die meeste van ons het al in films en realiteitsreekse gesien hoe ‘n obsessief-kompulsiewe versteuring manifist…
Wat gebeur as mens ‘n X-chromosoom te veel of te min het?
Normale geslagschromosome
Gesondheid: Woensdag 21 Februarie 2018
Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschro…
Help jou kind só met sy belangstellings, aanlegte, vakkeuses
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met opvoedkundige sielkundige, Rina Brink, oor ho…
Vrees jy verandering?
Nie almal van ons ervaar verandering as ‘n gemaklike proses nie – of jy nou skei, trek, van beroep…
Praat só met jou kind se skool
Johan van Lill praat met Debbie Cilliers van CPUT waar onderwysers opgelei word, oor hoe om sukse…
Ooroefening in tienerjare kan heupskade veroorsaak
Groeipyne in puberteit wanneer kinders vinnig groei, is ‘n bekende term. Tydens die vinnige groei-fase, is die dele van die skeletbene wa…
Verseker só dat jou kind reg ontwikkel
Johan van Lill praat met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor babas, en wat die belangrike…
Groeipyne: ‘n Skoot waagmoed is goed vir jou kind
Johan van Lill praat met dr. Kobus Neethling oor die rol wat risiko’s en waagmoed speel in jou kind se kreatiwiteitsontwikkeling.
-
…
Is magnesium ‘n wondermiddel?
Is magnesium ‘n wondermiddel? Kan kollageen-pille jou vel verjonk? Kan Garcinia jou help om gewig te verloor? Kan Immunopro ‘allergie’toe…
E-sigarette bevat ook kankerwekkende stowwe
‘n Mens sien al hoe meer mense wat e-sigarette rook, of vape. Is e-sigarette veiliger as gewone sigarette? Bevat dit enige kankerwekken…