Diere
CategoryOnthou julle Jora en Black, die twee Bulgaarse sirkusleeus wat in Suid-Afrika hervestig is?
Ons het op 29 September 2015 só oor hulle berig:
Die twee leeumannetjies wat al sewe jaar van hul lewe in ‘n piepklein hok in ‘n Bulgaars..
Hoe hanteer een man elf perde?
George Smuts, perdeleerder oor perdeleerder, het sy eie leer metode ontwikkel. Hy het by geleentheid met sy stem alleen 11 perde by ‘n ver..
Een hond help sy beseerde hondemaat
Toe een hond beseer is, en tussen die treinspore beland het, het sy maat by hom gaan lê en kop laag gehou as die trein verby kom. Albei is..
Kyk: Groot krokodil op gholfbaan
Dit gons behoorlik op die sosiale media netwerke nadat ‘n potjie gholf ontaard het in die verfilming van ‘n reusagtige krokodil.
Die krok..
Koi visse is nie net sommerso visse nie
Albert Smuts het dié foto geneem vir Koi Medic geneem vir ‘n advertensie, wat baie terugvoer ontlok nie.
Kyk die video, waar die ..
Die lemurs van Madagaskar lyk soos oer-primaatvoorsate
Lemurs is klein primate wat bekend staan as “prosimiane,” wat, rofweg vertaal, “pre-primate” of “voor ape” beteken. Dié primate kom slegs ..
Wat moet jy doen as ‘n klein seeskilpad aan die kus uitspoel?
Seeskilpaaie wat in die somer aan die Natalse kus uitgebroei het, beland dikwels per ongeluk in ‘n koue seestroom en dan word dit ‘n oorle..
Gaan Sylvester die Leeu gered word?
Sylvester, die leeymannetjie wat nou die tweede keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het nadat hy onderdeur ‘n stukkende draadheining..
Ontmoet die rooi panda
Die rooi panda (Ailurus fulgens), ook genoem die klein pand, rooi beerkat, rooi katbeer, is ‘n soogdier inheems aan die oostelike Himalaja..
Waarom lag mense?
Lag is meer as maar net ‘n emosionele uitdrukking. In die antieke tyd het filisosowe filisowe soos Plato ‘n harde lag in die publiek as ie..
Nuus: Cosatu; Munisipaliteite; US; Zille; EFF…
27 November
Cosatu se vreemde besluite: Cosatu se nasionale kongres in Midrand het resolusies aanvaar wat arbeidsbetrekkinge in die lan..
Hoekom gebruik Ford volstruisvere?
Wel, slaan my om met ‘n kanarieveer.
Een van die wêreld se gevorderdste fabrieke is dié van motorvervaardiger Ford in Valencia, Spanje. I..
11 van vanjaar se National Geographic natuurlewe-wenfoto’s
Dié foto van ’n rooivos wat sy aandete – ’n Arktiese vos – huistoe sleep in die bevrore Kanadese landskap, het Don Gutoski die eerste prys..
Só rig mens honde af!
Enver Pockpas is ‘n persoonlike afrigter en die man is gaande oor sy twee honde. Hy vertel hoe hy hulle beheer wanneer hy met hulle gaan s..
Diere se skreeusnaakse reaksies wanneer hulle hulself in spieëls sien.
‘n Franse fotograaf het ‘n spieël in die oerwoude van Gabon geplaas om diere se reaksies af te neem wanneer hulle hulself sien. Die result..
Vreemde knaagdier
‘n Jerboa lyk soos ‘n kruis tussen ‘n muis en ‘n klein kangaroo. Hierdie hoppende knaagdiere, wat tot ses voet vêr spring, is te vinde ..
Krokodil-koors
Na hierdie video van ‘n krokodil wat byna heeltemal uit die water spring het ons iets nuuts om bang voor te wees. Trevor Frost is die man ..
Walvis, jou yslike dier!
Piet Pretorius se walvisskelet in die dak van ‘n restaurant in Gansbaai, The Great White House. Piet is ‘n taksidermis wat 28 jaar by die ..
Kattejag
‘n Vreemde kontrapsie wat kat laat ‘jag’ vir sy kos (en die kat doen glad nie sleg nie). Nou wonder ons of dit ook vir mense kan werk?
Olifantjie jaag voëls
Kat-verstekeling klou aan vlerk van ligte vliegtuig
Die video wat wys hoe die kat agterkom hy is in die lug, tot by die landing.
Sheldon jaag vir Dolly
Kyk bietjie vir Sheldon skilpad en sy vriend Dolly die Pit Bull – albei gered deur die plaaslikke DBV. Nodeloos om te noem hulle is beste vrinne – soos dié video wys. Dolly probeer selfs vir Sheldon kry om met haar gunsteling bal te speel.
RSG se 2 nuwe TV advertensies
RSG het twee nuwe TV advertensies – na ‘n droogte tydperk van meer as 15 jaar. Die Skapie-advertensie was die laaste professionele advert..