Diere
CategoryMoenie Perdita sonder handskoene pak nie
Ontmoet Perdita, beskryf as die wêreld se moeilikste kat.
Hoeveel koeie maak ‘n goeie melkkudde?
‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller…
Kameelperd kan leeu doodskop
Kameelperde is gevaarlik en rooivalke se vluggedrag word in Hoe verklaar jy dit? bespreek.
Het jy geweet ‘n kameelperd kan in alle rig…
Kan seevlak met 1m styg as pool-ys smelt?
Hoe is dit moontlik dat die oseane se vlak met selfs een meter sal kan styg as die ys op die pole smelt. Hoeveel kubieke kilometer water …
Is dit muis of rot?
Die huismuis (Mus musculus)
Wanneer is ‘n klein knaagdier ‘n muis, en wanneer ‘n rot? Kry ‘n mens rotgrootte-muise of muisgrootte-rot…
Het Moses wel geleef?
Al gewonder hoekom ons griep en verkoue kry? Wat is die verskil tussen die twee? En wat het kamele met dit als uit te waai?
Hoekom is …
Die gesig van droogte is wreed
Die gesig van droogte is wreed. Ons plaas liefs nie foto’s van dooie skape en ander diere nie.
Die gesig van droogte is wreed. Diere …
Kliplewende diere pas aan
Hoekom voel dit dae ná ‘n baie lang vlug, of jy nog in die vliegtuig is en so effe van balans af is? Het dit iets te doen met jou ore of …
Wat is ‘n analemma?
Weet jy wat ‘n analemma is? (Lees meer: https://scienceblogs.com/startswithabang/2009/08/26/why-our-analemma-looks-like-a)
Hoekom vree…
Alpacas is slim en braaf
Jong alpaca
Alpacas is slim,brawe en sosiale kudde-diere. Hulle is die kleinste lid van die kameelfamilie en kom van Peru. Hulle wol …
Neem grootwithaaie se getalle af?
Wanneer jy van Johannesburg na Sydney vlieg, hoekom voel dit of jy inderwaarheid eers Antartika toe vlieg? En wat het die wind daarmee te…
Pikkewyne gaan teen 2026 uitsterf
Brulpikkewyn
Suid-Afrika se Brulpikkewyn is ernstige bedreig en gaan binne sewe jaar uitsterf.
Die departement van Omgewingsake, B…
Die nuutste oor die Asiatiese kewer
Ons gesels oor lastige haarskeerderspinnekoppe wat gereeld in jou huis kom kuier, en bied raad oor hoe om van hulle ontslae te raak.
D…
Vanwaar haan se spoor?
Dié haan het ‘n groot spoor
Waar kom die spoor onderaan ‘n haan se been vandaan?
Ons gesels ook oor ‘n klipplaat met duisende klei…
Sluimerende tragedie: aasvoëls aan’t uitsterf
Die baardaasvoël: byna bedreig.
Dit word beskryf as ‘n sluimerende tragedie – die vernietigende uitwerking wat klimaatsverandering op…
Het die mens sedert Bybelse tyd verander?
Hoekom wil die meeste mans urineer as hulle die klank van lopende water hoor?
Spinnekoppies wat spring – is hulle giftig, en byt hulle…
Totsiens Bekkige Buddy
Buddy by Lizma en sy ander honde-maat.
Ons is nog lank nie uitgekuier met Bekkige Buddy se avonture, insigte en wenke nie, maar L…
Gaan ons seevlakke styg?
Kan kwantumfisika regtig gebruik word om roofdiere te beheer?
Gaan seevlakke styg?
En ons vind meer uit van kontinentale ys, seevl…
Hoe giftig is ‘n reënspinnekop?
- ‘n Krap lyk baie soos ‘n kreef sonder ‘n stert, maar ‘n kreef gebruik sy stert om te swem. Kan ‘n krap swem?
- Ons hoor van ‘n haars…
Hoe leer voëls praat?
‘n Papegaai leer gou woorde aan.
Ons gesels oor hoe voëltjies dit regkry om te praat, en waarom hulle dit doen.
Ons vind meer uit …
Het waterskilpaaie op land of in water ontstaan?
‘n Seeskilpad
Ons gesels oor waterskilpaaie en of hulle op land of in water ontstaan het.
Hout word met sekere chemikalië behandel…
Hoekom is Namakwaland se bloukop koggelmanders so groot?
-
Die bloukop koggelmander
Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vry…
Gamka en Kambro is 1 jaar oud
Gamka en Kambro is een jaar oud.
Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat beke…
Nuwe mariene-spesies ontdek
Ons hoor meer oor nuwe mariene spesies op die bodem van die oseaanvloer, wat gelei tot groot entoesiasme oor die diepseelewe.
Wetenska…