Waarom bestaan ligene?
Ligene in Noord-Kaap. Foto: Francois Swanepoel
Watter rol speel ligene in die ekostelsel?, vra ‘n luisteraar aan die span wetenskapli…
Die verskrikking van kuberboelies
Met al die positiewe dinge oor die tegnologie wat bly ontwikkel, is daar…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
SA se aftree krisis
Sorgwekkend baie Suid-Afrikaners het nie voldoende voorsiening gemaak vir ‘n sorgvrye aftrede nie.
Bjorn Ladewig bespreek die bevindin…
Kameelperd, Disa en luiperd kan uitsterf
Al meer diere- en plantspesies is onder ernstige druk. Renosters, olifante, walvisse,jagluiperds, leeus, die Knysna seeperdjie, verskeie …
Wonderneut vir gewigsverlies is toksies, kankerwekkend en ‘n foefie
Die sogenaamde wonderneut wat giftig is en kanker kan veroorsaak
Is die sogenaamde wonderneut vir diaree en gewigsverlies skadelik vi…
Model treine laat groot mans speel
Luister hoe entoesiastiese ‘n model trein-entoesias oor dié stokperdjie gesels in Oggend op RSG.
Die detail van die treine is lewensge…
Ontmoet boeremusiek-man Willem Viljoen
Willem en sy Jack Russell Philippie op die strand by Kleinmond. Die Jack Russell volg hom soos ‘n skaduwee en Philippie het een keer Wil…
Alles oor boedels en testamente
Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behand…
Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?
Olifant
Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetens…
Sonskerm beskadig koraal
Sekere bestanddele in sonskerms beskadig koraalriwwe in die see.
Palau word die eerste land wat sonskerm verbied. Hierdie drastiese st…
Om na Montenegro te verhuis
Mari-Louis Guy (Foto -Myburgh du Plessis vir Koekedoor)
Die bekende kosstilis en TV-persoonlikheid, Mari-Louis Guy, het na Montenegro…
Wat moet baba eet ná moedersmelk?
Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink van die speningsdieet vir babas tot op eenjarige ouderdom, wanneer melk nie mee…
Ton Vosloo in die ateljee
Ton Vosloo het in die RSG-ateljee in Seepunt kom kuier. Hy het met Martelize Brink by Oggend op RSG gesels oor sy bynaam, kinderdae en …
Die anatomie van ‘n rietdak
Christiaan Munnik van Thatchcapes vertel meer oor rietdakke op Oggend op RSG. Hy is ‘n kenner van die rietdakbedryf in Wes- en Suidkaap.
…
Hoekom spring walvisse uit die water?
Hoekom spring walvisse uit die water? Is hulle bloot spelerig of is daar ander redes?
Wetenskaplikes beantwoord dié en ander vrae in…
Hoe nou met aggressiewe kind?
Toon jou kind aggressiewe gedrag? Is dit buitengewone aggressie of sommer gewone kwaaitjie kabouter? Is daar gevaarligte wat op abnormale…
Watter formulemelk vir my baba?
Jakarandas in blom!
Dis Jakaranda-tyd en Johannesburg en Pretoria is getooi in pers. ‘n Mens kan nie anders as om goed te voel ten aanskoue van dié persprag …
Langste perde-uithourit is in Mongolië
Deon van Tonder in die atlejee in Kaapstad by Martelize Brink en Johan Rademan
Deon van Tonder vertel vir Johan Rademan en Martelize …
Hoe gesond is tieners se drinkgewoontes?
Hoe gesond is jou tiener se drinkgewontes? Is jy een van die ouers wat nie omgee dat jou kind baie alkohol inneem nie, en betaal vir dran…
Hoe oud is die aarde?
Hoe oud is die aarde en hoe word die ouderdom wetenskaplike bepaal? Is die aarde sowat 6000 jaar oud, of miljoene jare? Hoe weet ‘n mens …
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…
Doen jy te veel vir jou kind?
Johan van Lill praat met Belinda de Villiers, ‘n opvoedkundige sielkun…