Luisteraar maak hart, beursie oop
Ons luisteraars het goeie harte, en RSG is werklikwaar ‘n katalisator en platform waar gemeenskappe en individue na mekaar kan uitreik. Só..
Top 20
Raai wie het GROOT gegaan met vandeesweek se trefferlys.
Boekvoorlesing: ‘Stippellyn’
Sy het gedink dit was verby… ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by di..
Siele se Skaap in RSG-ateljee
“Die Skaap”, oftewel Daniel Lottering, is al vir baie jare deel van die Siele op Wiele gemeenskap. Van agterryer tot drywer, het hy al als..
2e RSG Oppiwater Kunstefees
RSG-omroepers Ettienne Ludick en Lynette Francis gaan daar wees. En as jy oor vier maande saam met hulle op die skippie wil wees om die ..
Gebeure uit die buitenste ruimte
Bak, braai en brou
Kom ons maak weer lekker kos. Om jou te inspireer kyk gerus na hierdie video oor die kos van Theran, en omdat ons weet julle gaan iederga..
Luister weer: Gesond (Hart, skouers, borskanker en oorgewig)
Het jy dalk hierdie interessante programme op Gesondheid op RSG misgeloop? Luister gerus weer deur net die die skakels te klik.
1. Die si..
Ella se Perde: skoolhoof se seun vertel
ELLA SE PERDE het ongekende luisteraarsreaksie gelok. Maar dit is die reaksie van een spesifieke RSG-luisteraar wat ons by RSG laat reg-op..
Eksamens: Hulp as jy vashaak
Dis rondom hierdie tyd van die jaar wat jy agterkom dat skool moeiliker is as die tyd wat jy nog op die banke was. Veral wiskunde. As jy v..
Skud-dit-afx2 is hier!
Skud-dit-afx2: Ons nuwe gewigsverliesprogram vir die somer van 2014.
Uittreksel: Nataniël vertel
‘n Lag met ‘n traan…dis hoe ons Nataniël se stories ken. In RSG Kunstefees se Nataniël vertel , kan jy luister na ‘n keur van sy stories van die afgelope jare. Daar’s onder meer die storie oor die troumars en die een oor die slap kar.
Oktober potgooie: Regsake, Gesond, Groeipyne en meer
Het jy dalk die volgende interessante programme misgeloop?
RSG Top 20
Ons almal het ‘n klankbaan nodig. Kom kyk gerus na vandeesweek se Top 20 om jou gemoed te lig en die danslitte los te maak.
Onderhoud met Ma Bam
Annie Bam is vandag 91 jaar oud. Sy is alombekend as Ma Bam. Sy is in Distrik Ses gebore en is in die jare sestig daar uitgesit en verskui..
RSG Kunstefees
King Lear in sprankelende Afrikaans, Nataniël vertel sy heel beste stories, 80 vingers trippel oor die klawers, en opvoerings deur ‘Katriena’, Mark Banks en Shimmy Isaacs, is maar enkele hoogtepunte van die fees. Dis Teater van die Verbeelding sonder grense!
Teken in op die RSG nuusbriewe
Bly op hoogte van die jongste gebeure deur hier te klik om in te teken op die algemene RSG nuusbief en gebruik die skakels onderaan jou nu..
Robert Hamblin se ‘The Colony’ uitstalling
Esté Gross gesels met die fotograaf Robert Hamblin oor sy uitstalling THE COLONY by die Universiteit van Johanensburg.
RSG Kunstefees: Koning Lear
RSG se dramahoof, Kobus Burger, gesels met die veteraanakteur Louis van Niekerk oor sy rol in William Shakespeare se KONING LEAR. Die stuk..
Sport vir die siel trek ‘n boekbaadjie aan
Dit was byna onvermydelik dat die gewilde Maandagoggendprogram Sport vir die Siel tot ‘n boek sou gelei. RSG se Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom se gelyknamige boek sal lesers help om ʼn wedstrydplan vir hul lewens saam te stel.
Met radio kan jy enigiets doen, glo nuwe Ratels-spelers
Die gewilde jeug-vervolgverhaal Ratels uit die pen van Leon van Nierop is terug met opwindende nuwe spelers.
Voorlesing: ‘Die swye van Mario Salviati’
Die akteur en stemkunstenaar Chris van Niekerk is die voorleser van RSG se splinternuwe aand-boekvoorlesing van Etienne van Heerden se Die..
Almal praat oor ‘Splinterglas’
‘n Radiodrama uit die pen van Richard van der Westhuizen, lank weggebêre in sy ‘onderste laai’, het mense vandeesweek behoorlik aan die go..
Laat waai met ons nuwe blokraai
Afgryslike wandade (7 dwars), Ritmiese dans uit Kuba (5 af) – komaan, ons weet jy kan, maak hierdie die res van ons nuwe blokraai klaar en wen!