Nuwejaarsvoorneme
Dis 2015 en jy beloof jouself dat dinge hierdie jaar gaan gebeur! Jy gaan seker maak daarvan.Tyd vir doelwitte! Folksanger Woodie Guthrie…
Beplan jou Kersmaal betyds
Maandag 15 Desember 2014
Beplan jou Kersmaal betyds
Heleen Meyer se aarbei- en basiliekruidslaai
Die einde van die jaar is vir meeste…
RSG en JJ se nuwe tuingids is op die rak
Só lyk die omslag van RSG en tuinboukindige JJ van Rensburg se splinternuwe tuingids Elke seisoen is jou beste seisoen.
Elke seisoen is…
Spesiale Kersdag-programme
Elke Kersdag bied ons vir jou ‘n reeks inspirerende en verkwikkende programme aan om die dag te vier.
Ons wou die gees van vrede saamvat…
Lynette Francis se klein Maya Milagro gebore
Lynette Francis en Jerome se oulike klein dogtertjie is op 5 Desember gebore, en daar is groot opgewondenheid in die RSG-familie. Die kle…
26 Des: Chester Missing op PRAAT SAAM
Dit was ‘n oggend van skerpsinnige uitlatings toe Chester Missing onlangs in ons ateljee in Aucklandpark was vir die opname vir die PRAAT…
Bak iets wat jy nie kan uitspreek nie
Dit lyk soos ‘n boomstomp maar mense wat weet, reken ‘n bûche de Noël-koek is die lekkerste ding onder die son. Hierdie variasie op ‘n ro…
Jou bloed red lewens
Dié ooggetuie foto is op 25 November op ons webwerf deur Ivor Hobbs gelaai. Die foto alleen vertel die verhaal van ‘n sigbare stryd van ‘…
Skud-dit-afx2 Tuisblad: die skakel na alle inligting
As jy Skud-dit-afx2 misgeloop het: hier’s die tuisblad
Die spyskaartplan en riglyne se skakels is alles op The Good Doctors se webwerf s…
Radiodrama-wenners
Radiodrama-wenner sê ‘ek is nie ‘n skrywer nie’
“Ek dink ek kan radiodrama skryf, juis omdat ek nie ‘n skrywer is nie,” vertel Ingrid Pe…
Beesfillet met songedroogde tamaties en feta
Hierdie resep van Nina Tim is ook vir die Skud-dit-affers.
Nina Tim se Beesfillet-met-songedroogde-tamaties-en-Feta
Heerlike avo-olie en papawersaad slaaisous
Heleen Meyer het haarself weer oortref met ‘n heerlike slaaisous. En dis selfs reg vir die Skud-dit-affers!
Slaai met avo-olie en papaw…
2 tot 16 in 80 minute nou op CD
Die klavierkonsert ‘2 tot 16 in 80 minute’ waar agt pianiste uiteindelik op vier vleuelklaviere gespeel het, was een van die groot treffe…
Kom riel saam met ons op 6 Des
Die land maak weer gereed vir die jaarlikse Rieldans-kompetisie by die Paarl Amfiteater Saterdagaand 6 Desember. RSG is ook daar om te he…
Skote gaan klap in ‘Paradiso’
Paradiso is ‘n splinternuwe aksiebelaaide vervolgverhaal deur die bekroonde dramaturg Charles J. Fourie. Dit is ook die opvolg op sy vori…
Antie Soroya vertel
Antie Soroya van Walmer Estate is ‘n lekker storieverteller. En ‘n goeie radio-joernalis snuffel gou ‘n goeie storieverteller uit. Só het…
Luisteraar maak hart, beursie oop
Ons luisteraars het goeie harte, en RSG is werklikwaar ‘n katalisator en platform waar gemeenskappe en individue na mekaar kan uitreik. S…
Top 20
Raai wie het GROOT gegaan met vandeesweek se trefferlys.
Boekvoorlesing: ‘Stippellyn’
Sy het gedink dit was verby… ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by d…
Siele se Skaap in RSG-ateljee
“Die Skaap”, oftewel Daniel Lottering, is al vir baie jare deel van die Siele op Wiele gemeenskap. Van agterryer tot drywer, het hy al al…
2e RSG Oppiwater Kunstefees
RSG-omroepers Ettienne Ludick en Lynette Francis gaan daar wees. En as jy oor vier maande saam met hulle op die skippie wil wees om die…
Gebeure uit die buitenste ruimte
Bak, braai en brou
Kom ons maak weer lekker kos. Om jou te inspireer kyk gerus na hierdie video oor die kos van Theran, en omdat ons weet julle gaan iederg…
Luister weer: Gesond (Hart, skouers, borskanker en oorgewig)
Het jy dalk hierdie interessante programme op Gesondheid op RSG misgeloop? Luister gerus weer deur net die die skakels te klik.
1. Die s…