Nuwe vervolgverhaal: Seespinnekop Steyn terug in ‘Blindekol’
Die baasspioen, Seespinneskop Johan Steyn, moet vir ‘n wyle van sy aftrede vergeet wanneer hy teruggeroep word om ‘n groep skelms en spioe..
‘n Liefdesbrief vir laaghout
Daar is regtig geen spesifieke rede hoekom ons hierdie video met julle deel nie behalwe dat dit iets alledaags uitlig i.v.m. die uniekheid..
Hierdie is nie ‘n daklig nie
Dit lyk soos die son, maar dit is nie. Die splinternuwe kunsmatige daklig genaamd CoeLux herskep die wetenskaplike proses wat die lug blou maak en skep die illusie van diepte met die ‘son’ vêr bo.
Spot val nie om nie
As jou kinders nog nie vir jou gewys het nie – hier is Spot, Google se nuwe robot wat nie omval nie – al skop jy dit hoe hard. Dan weer – wie skop hoegenaand enigiets? Dis net nie reg nie!
Geëmansipeerde voertuie
Skaars gewoond aan die idee van drywerlose voertuie kom die jongste stelling: Drywerlose karre kan hulself besit. Na afloop van hulle ‘geboorte-lening’ kan dié voertuie finansieël onafhanklik word – en dis die meer normale deel van die gesprek…
RSG se 2 nuwe TV advertensies
RSG het twee nuwe TV advertensies – na ‘n droogte tydperk van meer as 15 jaar. Die Skapie-advertensie was die laaste professionele advert..
Ai Paradiso!
Die skote klap en dinge word amper nou ondraaglik van spanning, maar al hoe meer mense bly inskakel op ons skitter middagvervolgverhaal de..
Top 20
Die psige van ‘n reeksmoordenaar
In WIE IS EK, het Louis en Lise reeksmoordenaars bepreek. Waarom het Suid-Afrika so baie en hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, is van die..
Maya Milagro is my wonderwerk
Lynette Francis se lewe het verander vandat haar klein Maya Milagro gebore is. Hier skryf sy self oor haar ervaring, en hoe Maya se mylpal..
RATELS = 300 n.u.n
Ratels se 300ste episode is die naweek opgeneem.
Leon van Nierop, skrywer en regisseur van die gewilde vervolgverhaal vir jongmense, skry..
Jody se Jazz lok baie reaksie
Een van die nuwe programme op RSG is JODY SE KAAPSE JAZZ wat Maandagaande tussen 9:10 en 10:00 op die lug is, lok baie luisteraarsreaksie,..
Kom kuier saam: ons Valentynsdag-uitsending is in Pretoria
RSG se Valentynsdag buite-uitsending word vanjaar op Valentydsdag – Saterdag 14 Februarie – die eerste keer uit die Jakaradastad gedoen.
..
Luister na VRYSLAG, Marcel van Heerden se wendrama
Marcel van Heerden se debuut-radiodrama, Vryslag, het in 2013 die RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie gewen. Dit is steeds as potgooi op..
Hoor jou eie radiodrama op lug
‘n Volle R50 000 in prysgeld is weer op die spel in vanjaar se RSG EN SANLAM RADIODRAMA-SKRYFKOMPETISIE.
Die wenner van dié kompetisie sa..
Ou hond!
Migraine: daar is hoop
Hoofpyn is sekerlik een van die algemeenste pyne wat Homo Sapiens kan ervaar. Bitter min volwassenes het nie al minstens een keer in hul l..
Die mense van TWEEDE TUISTE
Ek was bevoorreg om interessante, dankbare en baie toegewyde mense te ontmoet toe ek Saal A7, die Tygerberg Hospitaal se dialise-eenheid b..
Meet-en-pas
Mens staan verstom oor hoeveel keer hierdie meestervakmanne moes meet en pas om hierdie voeë so persies te heg.
Asemrowende ruimtebeelde
Hoewel NASA se Hubble ruimte-teleskoop oor die jare verantwoordelik is vir asemrowende beelde van die hemelruim, toring die “Pilare van Sk..
Die storie van die ou serfyntjie
Oudmusiekman van die SAUK Tinus Esterhuizen versamel instrumente en vertel hierdie interessante storie oor sy jongste toevoeging: ‘n anti..
Mediese speurder: fokus op alkohol
Forensiese patoloog dr. Izak Loftus van Pathcare op Somerset-Wes en lid van die uitvoerende komitee van die Nasionale Patologie Groep, kyk..
Nuwejaarsvoorneme
Dis 2015 en jy beloof jouself dat dinge hierdie jaar gaan gebeur! Jy gaan seker maak daarvan.Tyd vir doelwitte! Folksanger Woodie Guthrie ..
Beplan jou Kersmaal betyds
Maandag 15 Desember 2014
Beplan jou Kersmaal betyds
Heleen Meyer se aarbei- en basiliekruidslaai
Die einde van die jaar is vir meeste ..