Leefstyl
CategoryVoel jy of alles om jou buite beheer is? Hier’s raad
Johan van Lill praat met Elzette Fritz oor wat jou te doen staan wanneer jy voel dat alles om jou buite beheer is. Jou gesinslewe, werk, …
Ja, dis goed om jou kleuter vroeg méér tale te leer
Anthea Fredericks praat met Brand van Dyk, wie se remediërende leesagtergrond oor 25 jaar strek, oor voorskoolse kinders se breinstimulas…
Lees dié vóór jy ‘n skeidingspakket of vroeë aftrede oorweeg
Wat is die grootste foute wat mense maak in die proses om ‘n skeidingspakket te aanvaar aldan nie?
Ryk van Niekerk praat met Ronal…
Só kan klein ondernemings ‘n CFO bekostig
Vir baie klein ondernemings met beperkte begrotings kan die aanstelling van ‘n finansiële hoof ‘n onbereikbare droom wees.
Louw Barnar…
Leer só om van jouself te hou
“Hoekom hou ek nie van myself nie?” Sukkel jy om jouself lief te hê? Hoor hoekom, en hoe, jy hierdie pad van rigting kan laat verander.
Bidbeertjies verdryf die donkerte
Lizelle de Bruin van die Binnekamer span vertel sy het onlangs hierdie storie van Hoop in my haar-boks gekry.
“Hallo Lizelle, ek luist…
Hoe werk bloedstolling
Hoe werk bloedstolling? Waar pas bloedplaatjies, kollageen en vitamien K in die hele proses in? Hoeveel bloed kan jy verloor, en nog lewe…
Gee aandag aan post natale depressie
Baie meer vroue as wat ons besef, beleef ernstige depressie ná die geboorte van hulle baba. Baie vroue voel skuldig en reken hulle is…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Herpes is vir ewig
Die herpes-familie van virusse veroorsaak nie net koorsblare en waterpokkies nie, maar nog ander siektes. Dit is ’n taai en geslepe kalan…
Kan toename in tienerselfdood gestuit word?
Volgens statistiek het tienerselfdood die afgelope twee jaar drasties toegeneem. Wat veroorsaak dit? Kan dit gekeer word?
Aappokke vs pokke vs waterpokkies
Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie
Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Ka…
Sooibrand, oorgewig, Barret-oesofagus en kanker
Sooibrand is nie ’n rare siekte nie. Maar hoe werk refluks? Het oorgewig iets te make met refluks? Wanneer het jy ‘n operasie nodig? En h…
6-jarige se lewe word verander
Op Maandag 9 Mei 2022 het die sesjarige Lydia Sinclair se lewe verander. Die Graad 1 leerder van Milnerton het ‘n hartprosedure ondergaa…
Emosionele boelie-gedrag teen kinders is BAIE ernstig
Boeliegedrag onder tieners is ‘n groot probleem in Suid-Afrika.
Kinders kan dit saamdra tot in hulle volwasse jare.
Ouers se hulp e…
Moenie depressie ignoreer nie
Depressie is ‘n term wat gebruik word vir ‘n gemoed wat só aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer…
Hoe ken jy ‘n narsis uit?
Die algemene kenmerke van ‘n narsistiese persoonlikheidsversteuring is ‘n oormatige beheptheid met selfbeeld en mag, en om die regte beel…
Hoe word jy dronk?
Forensiese en histopatoloog dr. Izak Loftus van Pathcare op Somerset-Wes en lid van die Nasionale Patologie Groep, kyk soos ‘n ware medie…
Jou tiroïed: Het jy genoeg petrol in jou enjin?
’n Klein skoenlappervormige kliertjie in jou keel bepaal hoeveel petrol in jou enjin is. Sowat een uit tien mense ouer as 40 se tiroïed w…
Hoeveel keer kan ek kookolie hergebruik?
Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil o…