Nuus
CategoryGeluk Zozi, ons Mej Heelal!
Ons eie Zozi dra die kroon.
Mej Suid-Afrika, Zozibini Tunzi, is pas in Atlanta as die nuwe Mej Heelal gekroon.
Zozibini is die derd..
Saray Khumalo word 1e swart vrou van Afrika om Everest te oorwin
Gelukwense stroom in vir Saray Khumalo wat vandag geskiedenis gemaak het deur die eerste swart vrou van Afrika te word wat die kruin van d..
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die s..
Boeke van die jaar: Stem en wen!
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die we..
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hud..
Beitbrug-grenspos word klug; ondersoek oppad
Die Departement van Binnelandse Sake gaan ondersoek instel nadat dit aan die lig gekom het dat sommige personeellede met biometriese veili..
Slegs 7% van munisipaliteite funksioneer goed
Dr. Zweli Mkhize
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, het by die Parlement in Kaapstad gesê dat ..
SAP dalk korrupter en dieper in die sop
Die Duitse sagteware maatskappy S.A.P se internasionale span het transaksies afgeteken ten spyte daarvan dat hulle gewaarsku is oor die mo..
Nuwe korrupsie by SAUK-Raad ondersoek
Bongamusa Makhatini
Die voorsitter van die SAUK-Raad, Bongumusa Makhatini, sê hulle is bewus van die bewerings dat sommige raadslede b..
Plastiek in oseane kan binne 10 jr verdriedubbel
‘n Nuwe verslag waarsku dat die hoeveelheid plastiek in die oseaan oor die volgende tien jaar kan verdriedubbel tensy rommel beperk word. ..
Afrika se lugruim nie veilig genoeg
Die organisasie vir burgerlugvaartnavigasiedienste, Canso, sê Afrikalande se lugvervoer moet dringend verbeter om die veiligheid van reisi..
Wêreld wag op Trump en Rocket Man se ontmoeting
Noord-Korea se staatsmedia het volgens berigte vir die eerste keer sedert die ontstaan van gerugte oor ‘n moontlike beraad tussen dié land..
Vonke spat in Brittanje en Rusland se koue oorlog oor gifgas
Brittanje se minister van buitelandse sake, Boris Johnson, sê dit ís moontlik dat Rusland se president, Wladimir Poetin, die Sokkerwêreldb..
Sarkozy aangekla van korrupsie oor Libië-geld
Die voormalige president van Frankryk, Nicolas Sarkozy wat van korrupsie beskuldig word sê in sy verklaring voor die hof dat daar ‘n gebre..
Moskou se grootste sneeustorm in beeld
Die grootste sneeustorm wat Moskou ooit beleef het, het Moskou in wit gehul. Die sneeu lê meters diep en dis tegelyk prentjiemooi en ook o..
Oprah lewer roerende toespraak by Golden Globes
Oprah Winfrey het nie doekies omgedraai in haar toespraak by die 75ste Golden Globe-toekenningsgeleentheid in Beverly Hills, Kalifornië, n..
Nuus: Zimbabwe, Afgradering, Oscar, Panayioutou…
Zimbabwe
Emmerson Mnangagwa is amptelik ingehuldig as Zimbabwe se nuwe president voor 60-duisend mense in die volgepakte Nasionale Sp..
Zimbabwe: Tydrooster vir Mugabe-ontruiming afgewag
‘n Tydrooster vir Mugabe se ontruiming van sy pos as president, word afgewag. Volgens gerugte skop Mugabe vas.
Die Zimbabwiese weermag ..
Jongste oor bylmoord: Henri van Breda getuig
-
1 November 2017 13:00
Die staatsaanklaer, Susan Galloway, het Henri van Breda vanoggend ondervra oor sy verklaring aan die polisi..
Gigaba se Mini-begroting neem SA nader aan afgrond
Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, se eerste Mini-begroting het ekonome teleurgestel, en inteendeel met baie vrae en kommer gelaat..
Gaan Zuma ontglip van 783 klagte?
Die voormalige tesourier van die ANC en kandidaat in die party se komende presidentsverkiesing, Matthews Phosa, sê almal wag nou vir die h..
Die Regering se beplande reddingsboei aan SAL is erg omstrede
Nuus 24 Augustus
‘n Woordvoerder van die Tesourie sê die verkoop van aandele in die landlynverskaffer Telkom vir ‘n reddingsboei aan die ..
Is Guptas se verkope weer fnuikery?
Brug op N3 stort ineen
NUUSFLITS] Die N3 is gesluit in Germiston in die ooste van Johannesburg. ‘n Brug het ineengestort. Die pad is gesluit vir verkeer tussen V..
Zuma oorleef 198 teen 177
Dinsdag 8 Augustus 2017
18:46
Pres. Jacob Zuma het die wantroue-mosie oorleef.
Dit was die agtste mosie van wantroue teen Zuma.
Die ..