Regsake
CategoryRegsake: Hoe werk mynwerkers se eise vir myntering?
Richard Spoor kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hy is betrokke by ‘n eis vir skadevergoeding teen myn..
Regsake: Kan ‘n deeltitel-inwoner uitgeskop word?
Igna Klynsmith verduidelik aan die hand van hofsake wanneer ‘n huiseienaarsvereniging of beheerliggaam van..
Regsake: Die ‘bloedige hand’ mag nie erf nie
Regsake
11:30-12:00Maandag 12 Junie
Igna Klynsmith en Ian Wessels gesels oor die regsreël dat die “bloedige hand” nie mag erf nie, en ..
Op watter bates mag ‘n balju beslag lê?
Die tiende Wêreld-Baljudag vind plaas op 8 Junie. Petro Roodt is die balju vir Bloemfontein-Oos en ook voor..
Wie is aanspreeklik in ‘n gholfkar-ongeluk?
Igna Klynsmith gesels oor die oorskryding van spoedgrense wat deur die beheerliggame van meenthuiskomplekse ..
Wat is jou regte as jy ‘n tweedehandse kar koop?
Die regskwessies wat Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek, sluit in die beskerming wat jy geniet wanneer jy..
Wat sê die nuwe wetsontwerp oor plaasbesit?
Igna Klynsmith vertel vir Ian Wessels van ‘n omstrede nuwe wetsontwerp oor die regulering van die besit van landbougro..
Regsake: werkloosheidversekering, vaderskap…
Soos gewoonlik is Igna Klynsmith Ian Wessels se gas om luisteraars se regsvrae te beantwoord. Hy gesels on..
Regsake: Vuurwapenlisensies, aanwasbedeling en meer
Regsake
11:30-12:00Maandag 3 April
Na aanleiding van talle navrae wat Ian Wessels ontvang het, word die kontakbesonderhede weer gegee ..
Regsake: Wat jy moet weet van die nuwe Kommissie vir BBSEB (BBBEE)
Igna Klynsmith verduidelik aan die hand van ‘n hofsaak, wat onparlementêre gedrag behels, asook die doel en..
Maak seker jy weet watter regsaspekte motoriste raak
Watter regte het ‘n motoris?
Luister na die reeks van drie regsake-programme oor die regte van die motoris.
Maandag 20 Maart..Regsake: Wat is jou regte as iemand jou vakansiehuis se uitsig toebou?
Moet ‘ n huweliksvoorwaardekontrak geregistreer word om geldig te wees? Wat skryf wetgewing voor oor swembadbeveiliging? Is ‘n werkgewer a..
Het jy ‘n boorgat? Dan is daar baie dinge wat jy moet weet!
As mens ‘n boorgat op jpu erf of grond het, kan jy jou tuin natmaak nes jy wil al is daar waterbeperkings. Of kan mens? Kom luister wat sê..
Kan mens dán eis teen die Padongelukkefonds?
Dis vakansietyd, en Igna Klynsmith deel ‘n paar hofsake oor nalatigheid ten opsigte van die veiligheid van kinders.
Hy bespreek ook ‘n ..
Het grootouers ‘n wetlike reg om hul kleinkinders te sien?
Igna Klynsmith gesels oor probleme met vakansieklubs, grootouers se reg op ‘n persoonlike verhouding met hulle kl..
Wat boere in hul testamente moet sit
Die reeks programme oor regskwessies wat veral boere raak, gaan voort met Volker Kruger wat Igna Klynsmith en Ian Wessels se vrae beantwoo..
Waarom jy voorsiening moet maak vir ‘n testamentêre trust
Baie getroudes dink as jy in jou testament sommer net aandui dat jou hele boedel net so na die oorlewende gade gaan , dit voldoende is. Ma..
Neem mediese nataligheid toe?
Mediese nalatigheid is ‘n kwessie wat al hoe meer ter sprake kom. Is dokters meer nalatig as in die verlede, of stel pasiënte bloot maklik..
Hoe werk diensvoorwaardes?
In Regsake is verskeie arbeidsregsake bespreek, onder meer diensvoorwaardes. Luister na die jongte programme oor arbeidregsake.
Arbeids..
Humor in die hof – ons soek jóú storie
Ian Wessels is besig om vir RSG ‘n boek saam te stel oor stories en staaltjies uit die regswêreld. Die voorlopige werkstitel is Humor in d..
Wat sê die SA Reg oor genadedood?
Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek ‘n onlangse hofsaak waarin ‘n terminaal siek applikant gevra het dat ‘n geneesheer toegelaat moet w..
Oktober potgooie: Regsake, Gesond, Groeipyne en meer
Het jy dalk die volgende interessante programme misgeloop?