Driesestig
Category‘n OTM wat pap uitspoeg
Die eerste pap-OTM is op Potchefstroom in gebruik geneem.
‘n OTM waar jy pap kan kry? Ja, jy het reg gehoor.
Prof. L.J. Grob…
Wat behels nuwe expat belastingwet?
Coreen van der Merwe, ‘n direkteur van Sovereign Trust Beperk, bespreek die nuwe Expat-belastingswet wat in Maart in werking tree.
-
…
Helfte van vrugbare landbougrond het binne 150 jr verdwyn
Daar word beraam dat bykans die helfte van die wêreld se vrugbare landbougrond oor die afgelope 150 jaar verdwyn het weens konvensionele …
Hoeveel water moet ek drink as ek oefen?
Die dieetkundige, Melissa Nel, praat oor vloeistofinname tydens oefening.
- Laai Af (8 812KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Bokbaai se skeepswrakke
Bokbaai se ou witgekalkte huise
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrak…
Student herontdek uitgestorwe plantspesie
Uitgestorwe fonteinbos-spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge deur ‘n UK-student herontdek
Nadat Psoralea cataracta in 1804 laas g…
Waar pas suiwel in jou dieet?
‘n Verskeidenheid suiwelprodukte
Dieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Martelize Brink van die plek van suiwel in ‘n gesonde dieet….
Gedwonge arbeid ook vorm van mensehandel
Hommeltuie, rolprente & die wet
Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.
- Laai Af (11 710…
Mense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haa…
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoof…