Programme
CategoryKan jy jou nuwe baba ‘n goeie slaappatroon aanleer?
In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys.
Maar wat as dit in ‘n nagmerrie o…
Luister weer na ‘Dag in, nag uit’
Ter voorbereiding van die viering van RSG se 85ste verjaarsdag, word Dag In, Nag Uit deur Vincent Pienaar op Donderdagaand 20 Oktober om …
Hoe verwerk jy jou eie en ‘n vorige generasie se trauma?
Om trauma te verwerk is kompleks.
Deel van die proses is om te verstaan hoekom seker dinge vir ons trauma veroorsaak.
Voorligtingsi…
Wanneer is werkverslawing ongesond?
‘n Werkverslaafde is nie altyd maklik om raak te sien nie. Ons lewe in ‘n samelewing wat ons forseer om werk ons eerste en selfs ons enig…
Ja, vroue is beter regspraktisyns as mans
Igna Klynsmith praat oor vroue as regspraktisyns in Suid-Afrika, en deel statistiek oor hulle prestasies.
Hy praat ook oor wetgewing w…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Hoe lank was Laika in die ruimte?
LaIka, die straatbrakkie van Moskou, hert waarskynlik binne ure na lanseri g weens oorverhitting gesterf.
Laika was die eerste hond w…
Hoe moet kleuters se taal ontwikkel?
Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taa…
Gewese sirkusleeus se tuiste in Oos-Kaap
By die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeu…
Luister weer: ‘n Groot geheim kom op die lappe in Waar is Ellie Pauw?
Rina Nienaber in die ateljee
In vanaand se Radioteater, Waar is Ellie Pauw? Deur Hendie Grobbelaar, word ‘n jarelange geheim uiteinde…
Die nuutste feite oor ‘n mastektomie
Die kennis, insig, diagnose en behandeling van borskanker het die afgelope dekade of twee, baie verbeter.
Dr Ettienne Myburgh, chirurg…
Moet jy ‘n kragopwekker aan jou huurder verskaf?
Igna Klynsmith praat oor die regte en verpligtinge van nie-ouers, en verwys spesifiek na artikel 23 van die kinderwet, om aangewys te kan…
Nóg beter beelde as met die James Webb-teleskoop?
Die James Webb-ruimteteleskoop het die afgelope tyd groot opgewondenheid veroorsaak vanweë die skerp beelde wat verkry is. Daar word intu…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Verfraai jou dorp met mooi tuine
Gundula Deutschlander
Een van die maniere om jou dorp en jou eie omgewing te verfraai en en jou siel en liggaam te voed, is deur tuin…
‘n Storie uit Namakwaland, deur Richard van der Westhuizen
Die liedjieskrywer, sanger en akteur Richard van der Westhuizen se radiodrama ‘n Warm wind oor die vlaktes, is die eersta drama van RSG s…
Só word die Whipple-operasie gedoen
In die Whipple-operasie word ‘n deel van die pankreas weggesny, maar dis nie al nie. ‘n Deel van die galbuise, die dunderm en selfs die m…
En toe bots die Dart-satelliet teen die asteroïede
Daar was groot opgewonderheid toe die Dart-satelliet op 26 September teen ‘n asteroïde gebots het. Die botsing was daarop gemik om te sie…
Parys se water-treurmare met rioolbesoedeling duur voort
Ons fokus op Parys en die stappe wat Afriforum en dorpenaars doen om die verantwoordelike munisipaliteit sover te kry om skoon water aan …
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Ons leer meer oor rooimiere en miere, en hoe hierdie klein diertjies baie meer van…
Dié geld-eenhede is in die moeilikheid
Dawie Roodt praat oor lande met geldeenhede wat onder druk is, en die gerug oor nog ‘n Amerikaanse bank wat in die moeilikheid is.
Vroeë diagnose belangrik in limfoom: biopsie noodsaaklik
Prof Estelle Verburgh
Het jy geweet dat selfs aggressiewe klierkanker (limfoom) nou met nuwe middels goed behandel kan word, mits dit…
Luister weer: 85 Jaar van Musiek
In dié dokumentêr oor die evolusie van musiek op Afrikaanse radio, kyk Haidee Muller-Isaacs na luisteraars se veranderende luistergewoont…
Kan die mens ‘n asteroïde botsing met die aarde voorkom?
Wat kan die mens doen om moontlike asteroïde botsings met die aarde te voorkom? Dit is die vraag wat die Dart-sending wil beantwoord. Dis…