Programme
CategoryWat as munisipaliteit nie dienste lewer nie?
Hoe gemaak as jou munisipalteit nie slaggate regmaak nie en nie ander dienste lewer nie?
Kan mense wat Suid-Afrika se openbar…
‘n Reuse ontploffing miljoene jare gelede
‘n Ruimte ontploffing
Die span praat oor ’n proteïen wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
Instinktiewe vs aangeleerde gedrag in voëls en soogdiere
“Ek HOEF nie elke dag te drink nie…”
Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan…
As my kinders emigreer…
Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef.
Die moets en moenies ná ‘n heup- of knievervanging
‘n Heup prostese
Dit is baie belangrik om ná ’n knie- of heupvervanging die regte dinge op die regte manier te doen om seker te maak …
Help jou kind só om beter te konsentreer
Help jou kind só om beter te konsentreer
RSG | GROEIPYNE | Laai af Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, ‘n …Wat beteken die ontdekking van water op die maan?
Volledige Lys
‘n Besonderse maanligaand
Wat is perdekrag?
Volledige Lys
Bedelaars in winkelsentrums; aanspreeklikheid as plaaswerker brand stig…
Die brande in die Vrystaat was vernietigend
Volledige Lys
Wat het jou hart met beroerte te make?
Twee soorte beroerte
Met die fokus op beroerte-voorkoming, kan mens inderdaad vra: kan ’n beroerte voorkom word? Hoe? Wat het jou har…
Die 2e Covid-golf: wat gaan aan?
Is ons besig om ‘n tweede Covid-golf te beleef?
Covid-getalle is in Oos-Kaap aan die styg. Maar bly konstant in Khayelitsha. Ons kyk w…
Alles oor testamente en testamentêre trusts
Volledige Lys
Waar kom die volke van elke wêreldstreek vandaan?
Volledige Lys
Verskillende volke het verskillende gelaatstrekke.
Kyk na die insiggewende video oor die s…
1e tuig land op asteroïede; ruimte word digter
Volledige Lys
Hoe jag walvisse soos Orcas in Valsbaai?
Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die jaggewoontes van wal…
Betaal jy ten duurste vir ‘n maermaakfoefie?
Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar i…
Regsake: Genadedood, haatspraak…
Volledige Lys
Hoekom word melk suur?
Melk
Volledige Lys
Sterrekunde in SA is 200jr oud
Volledige Lys
Raad teen obesiteit by kinders
Groeipyne
Volledige Lys
OCD: Nadal se waterbottels; kiembewustheid in Covid-tyd
Het kompulsiewe kiembewuste handewassers nog meer kompulsief geword in die tyd van Covid?
Rafael Nadal rangskik sy bottels in Austral…
Misdade gedy in ons gebiedswaters
Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor di…
OB vs SARS; Discovery vs Liberty
Igna Kynsmith bespreek hofsake oor
- die Openbare Beskermer se reg om jou belastinginligting van Jan Taks te bekom, en
- onregverdige…