Spaar boere water deur vrugtebome uit te haal?
Hoe werk ‘n teensuurmiddel wat self suur bevat?
Is uile gebiedsgebonde?
En is die uithaal van vrugteboorde werklik ‘n waterbesparen…
In die kop van ‘n massa-sluipmoordenaar
Stephen Paddock, die skut wat op eie houtjie sowat 59 mense uitgewis het en meer as 500 gewond het in Las Vegas, het glo sy wandaad haarf…
Hoeveel melk (indien enige) is gesond vir jou?
Hoeveel melk moet mens drink? Het jy dit regtig nodig? Mari Hudson kyk na die rol van suiwelprodukte in jou gesondheid. Sy gesels oor sui…
My DDN-storie: Week#10 is ek in die Oos-Kaap
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My tiende week is driekwart en ek is effe u…
Hondsdol-virus met senuselle tot in brein
Die hondsdolheid-virus kan oorgedra word as ‘n hondsdol dier jou byt of selfs net lek, en beweeg met die senuweeselle langs tot in die br…
Van waterlewende voorouers tot die mens?
Wat is ‘n Afrika-aartappel?
Hoe lank bly insekte-middels giftig in die tuin?
Deur watter stadiums van ewolusie het ons waterlewende…
Hoe kan terapeute jou kind help as skooldinge nie vlot nie?
Hoe kan terapeute jou kind help wanneer dinge nie goed gaan by die skool nie? Ons kenner is spelterapeut Wietske Boon.
- Laai Af (1…
Ons ‘geel’ DDN-stapper van die week is Elize Heath
Elize Heath van Pretoria, RSG-luisteraar en ons geel DDN-deelnemer van die week, skryf:
“Goeie Naand RSG & Kie
Wil van die geleenth…
Dokter, ek het bekkenpyn!
Het jy geweet dat sommige histerektomies onnodig gedoen word, of dat baie vroue jare lank verkeerdelik met antibiotika behandel word vir …
Martelize wys hoe sy oefen met rekbande
Martelize Brink is onstuitbaar. Sy oefen al is sy in ‘n rolstoel. Met rekbande, wat sy in haar tas pak waar sy ookal heen reis, en met ge…
Alles wat jy wil weet oor slaap en slaappille
Mari Hudson gesels oor slaapsiklusse wat jou slaappatrone kan benadeel; wat jy kan doen om jou slaap-argitektuur te verbeter; en die gebr…
Renosterhoring op nuwe slinkse maniere land-uit gesmokkel
Renosterhoringsmokkel-sindikate se patroon is besig om te verander. Die Wildlewe Handels Moniteringsnetwerk, TRAFFIC, het pas ‘n vers…
Hoe moet ons dink oor die dood en lewe ná die dood?
Hoe moet mens dink oor die dood en die lewe ná die dood? Lizelle de Bruin het in Sondagjoernaal in ‘n kort reeks van drie programme met d…
Hoe gemaak as my kind wil tou opgooi met sport?
Hoe gemaak as my kind wil tou opgooi met ’n buitemuurse aktiwiteit of stokperdjie. Francois du Plessis, ‘n karate-instrukteur, gee raad o…
Kom Parkrun saam!
Besoek die Parkrun webwerf en maak gereed vir jou eerste Partkrun gebeurtenis aanstaande Saterdagoggend. Dis gewoonlik 5 km en begin gewo…
Regeringsfiasko met belasting-tekort
Die regering sal moontlik nie sy belastingteiken vir die jaar haal nie. Ontleders voorspel ‘n tekort van sowat R50-miljard. Wat is die im…
‘n Hoes is nie net ‘n hoes nie!
Dr. Leandri Loots (foto regs) vertel vir Charlene Lackay in Brabbeltyd van die verskillende soorte hoes, en waarvan dit ’n aanduiding kan…
Was ons voorgeslagte eeue gelede kleurblind?
- Was ons voorgeslagte eeue gelede kleurblind?
- Hoe werk die induksie-kookproses?
- Gebruik ‘n gasverwarmer meer gas as jy meer elem…
Só verplant ‘n kweker groot kokerbome
Wat weet jy van dié uitsonderlike boom?
Eduard Cornelissen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat kokerbome in die natuur bed…
Is haainette nodig of oorbodig?
- Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding d…
Watter soort inhoud soek jy op RSG en op watter tye?
Magdaleen Kruger het vanoggend met die liusteraars gesels en die vrae gestel: Watter soort inhoud soek jy op RSG, en op watter tye?
Lu…
As jou hond iemand byt…
Igna Klynsmith gesels:
- oor die omstandighede waaronder jy aanspreeklik gehou kan word as jou hond iemand byt,
- en kyk na ‘n hofsaa…
Hoe kan ‘n gesin trauma hanteer?
Johan van Lill kyk na trauma en hoe gesinne dit moet hanteer. Kapings, molestering, sterftes en kinders wat wegloop, is deel van gesinne …
Doen dit net Aksieplan Week#4
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…