Wat veroorsaak bol-weerlig?
Sondag 5 November 2017 Vandeesweek se vrae…
Beste oefeningswenke deur ‘n gym-instrukteur
Frederika (Wielie) Frick in aksie tydens ‘n driekamp.
Frederika, oftewel Wielie Frick, is ‘n ervare persoonlike instrukteur en drieka…
My DDN-storie: In my week#14 word sake warm
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My veertiende week verloop goed, al styg di…
Movember: Wat alle mans moet wéét
November is Movember, die maand met die fokus op mansgesondheid en wel veral op prostaatprobleme en testikulêre kanker en deesdae ook op …
Hoe bou mens damme?
As jou aanneemkind sy biologiese ouers wil ontmoet…
Johan van Lill praat met maatskaplike werker, Katinka Pieters, van die organisasie ABBA Adoptions, oor hoe al …
Movember: Hoe elke man homself behoort te ondersoek
Testikulêre kanker kom veral by jong mans tussen 20 en 40 jaar voor, maar vroeë opsporing en diagnose kan tot suksesvolle behandeling in …
Los SA waterkrisis só op
Oplossings vir SA se waterkrisis
Dinsdag 31 Oktober 2017Suid-Afrika se water krisis is nie beperk tot die Kaap nie, maar dit help …
Hoekom het windturbines net 3 vinne?
Kundiges beantwoord luisteraarsvrae op Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae sluit…
Spieroefeninge week#12
Voeg hierdie oefeninge by jou biblioteek van oefeninge, en probeer dan minstens een keer per week spieroefeninge doen, en 4 – 7 soorte oe…
Rou plastiek spoel uit op strande, versmoor ons oseane
As jy beplan om binnekort strand toe te gaan, pak sonskerm, ‘n hoed, ‘n strandhanddoek en ‘n sif. Dit is die raa…
80 Jaar van Afrikaanse radio op sosiale media
Ons vier Afrikaanse radio se 80ste bestaansjaar op verskeie maniere.
Hier is die baniere wat op sosiale media gebruik is.
…
Selfverdediging met Martelize
Francois du Plessis
Martelize Brink besoek Francois du Plessis se karate-dojo vir wenke oor hoe om jouself uit verskillende pos…
Is heuning van giftige plante veilig vir die mens?
In Hoe verklaar jy dit?, antwoord wetenskaplikes vrae van luisteraars. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae wat …
Spieroefeninge week #11
Ons voeg hierdie week drie basiese oefeninge by Week#10 se spieroefeninge om al die groot spiergroepe in jou lyf aan die gang te kry, en …
Dagga as medisyne: hoe, wie, watter siektes?
In Praat saam kyk Marí Hudson na die gebruik van dagga as medikasie. Dr Eileen Thomas beantwoord luisteraars se vrae en gee meer duidelik…
Leer arende hul kleintjies vlieg?
Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:
- Bestaan daar enige bewys dat arende h…
Prof Tim Noakes gesels oor Banting
Waarom sê prof. Tim Noakes dat mense wat insulienweerstandig is en tipe 2 diabetes het, eerder vette as koolhidrate moet eet? Op watter w…
Regsake: Hoe gemaak as ‘n gholfspeler sy voorgee manipuleer?
In Regsake, vertel Igna Klynsmith
- van ‘n hofsaak waarin bevind is dat ‘n kandidaat nie geskik is om as prokureur te praktiseer nie.
…
Spaar boere water deur vrugtebome uit te haal?
Hoe werk ‘n teensuurmiddel wat self suur bevat?
Is uile gebiedsgebonde?
En is die uithaal van vrugteboorde werklik ‘n waterbesparen…
In die kop van ‘n massa-sluipmoordenaar
Stephen Paddock, die skut wat op eie houtjie sowat 59 mense uitgewis het en meer as 500 gewond het in Las Vegas, het glo sy wandaad haarf…
Hoeveel melk (indien enige) is gesond vir jou?
Hoeveel melk moet mens drink? Het jy dit regtig nodig? Mari Hudson kyk na die rol van suiwelprodukte in jou gesondheid. Sy gesels oor sui…
My DDN-storie: Week#10 is ek in die Oos-Kaap
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My tiende week is driekwart en ek is effe u…
Hondsdol-virus met senuselle tot in brein
Die hondsdolheid-virus kan oorgedra word as ‘n hondsdol dier jou byt of selfs net lek, en beweeg met die senuweeselle langs tot in die br…