11 van vanjaar se National Geographic natuurlewe-wenfoto’s
Dié foto van ’n rooivos wat sy aandete – ’n Arktiese vos – huistoe sleep in die bevrore Kanadese landskap, het Don Gutoski die eerste prys..
Bok-span vir Wallis
Die Springbok-span vir Saterdag se kragmeting teen Wallis is aangekondig:
15 Willie le Roux, 14 JP Pietersen, 13 Jesse Kriel, 12 Damian d..
Ons kondig aan: RSG Kunstefees 2015
Klik hier vir die volledige RSG Kunstefees program.
Nuwe drama uit pen van Adam Small op RSG Kunstefees
RSG se bekroonde op die lug kuns..
Om te parkour…wat’s dit?
Het jy al mense van gebou tot gebou sien spring, hardloop, klim en swaai sonder enige toerusting? Hulle beoefen parkour (dit word par-koer..
2015 Nobelpryswenners
Ingeval dit in jou dag-tot-dag gesprek mag opduik – hier is die lys vir vanjaar se Nobelprys wenners.
Tien klein goedjies gewaarborg om jou op te beur op ‘n Maandag
Dat mens blou voel op Maandae, is ‘n byna universele waarheid. Navorsers het gevind dat 11:27 die tyd van die dag is wanneer jy die ongelu..
Wêreldkampioenskap vir baarde en snorre
Baarde is tans hoogmode, veral onder hipsters. Maar hierdie ouens vat dit ‘tot die volgende vlak’.
Klik om nog foto’s te sien:
‘n Deeln..
Die hipnotiese kuns van mosaïek
Neem vyf minute af en reis na ‘n ander wêreld waar vakmanne hipnotiese patrone met die hand skep.
Thuli oor Hlaudi se appèlhofuitspraak
Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê dis hoog tyd dat die SAUK sy huis in orde kry. Sy het gisteraand laat in ‘n onderhoud met Moni..
Luisteraars se natuurfoto’s
Kyk na dié natuurfoto’s wat deur RSG-luisteraars geneem is.
‘n Onstuimige see met sonsondergang. Dis op 6 Oktober 2015 gelaai deur Andre..
Só rig mens honde af!
Enver Pockpas is ‘n persoonlike afrigter en die man is gaande oor sy twee honde. Hy vertel hoe hy hulle beheer wanneer hy met hulle gaan s..
Unieke foto’s van ’69 maanlanding vrygestel
Saam met grensverskuiwende ontdekkings op Mars wat al hierdie jaar in die media bekendgemaak is, het NASA pas meer as 8,000 foto’s van die..
Brawe mopshond jaag bere
Dinamiet kom in klein pakkies. Jules die mopshond het kans gesien vir twee bruinbere wat maklik vyf keer groter as hy is. Die kordate outj..
Sjokolade-medisyne
Die enigste genesende waarde van sjokolade, is om die pyn van ‘n gebroke hart te verlig. Die troostende effek daarvan gaan ongelukkig gepa..
20’s die beste jare van jou lewe
Meeste mense dink terug heimwee na hul jonger jare. Toe mens nog footloose and fancy free was.
Navorsing aan die Universiteit van Wes-A..
Wonder-blomtuin in die woestyn-stad Doebai
Die Doebai Wondertuin word beskou as die mooiste en grootste blomtuin in die wêreld en spog ook met die hoogste blom-piramiede en die langste blommemuur ter wêreld.
Tweeslag-orkes
Bokke teen Skotland: sê jou sê oor die span en WEN
Die Springbok-span vir Saterdag se wedstryd teen Skotland is pas aangekondig met Fourie du Preez as die nuwe kaptein: 15 Willie le Roux, 1..
Agter die skerms met Musiekbonbons
Musiekbonbons is ‘n baie gepaste en beskrywende naam vir RSG se weeklikse program waar Terrance April vir jou ‘n keur van kort klassieke w..
Nuusboeletien of nuusbulletin of nuusbulletyn?
Nuusboeletien of nuusbulletin of nuusbulletyn?
Lees verder hoe Magdaleen Kruger verduidelik of kyk na die video:
Die verafrikaansing va..
Jong sopraan van Khayelitsha wen sangkompetisie
Noluvuyiso Mpofu (24) is onlangs aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Noluvuyiso M..
Ontmoet Doreentjie van Kylemore
Doreen Williams van Kylemore naby Stellenbosch, of sommer net Doreentjie, soos RSG haar ken, is seker een van ons getrouste en lojaalste l..
Daar’s lewe op Mars (dalk?)
Dis die stof waarvan wetenskapsfiksie gemaak word.
Ons weet al lank dat daar eens water op Mars was, maar om bewyse te vind dat daar nog ..
Rus in Vrede, Evert!
Evert Snyman, stemkunstenaar by uitstek, is Vrydag ná ‘n kort siekbed oorlede. Hy het ‘n paar dae voor sy dood geval en sy femur (bobeen) ..