Boeke
CategoryOns huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Ampie is nou radio-vervolgverhaal
Op Donderdag 8 Desember om 14:45 het ‘n nuwe vervolgverhaal op RSG begin: Die Ampie-Trilogie, deur Jochem van Bruggen; vry vir die radio …
Boeke vir jou Kerslysie
Wonder jy watter boeke jy vir die lesers in jou lewe moet koop? Ilse Salzwedel se gaste het ‘n hele klomp voorstelle. SARIE se boeker…
Antjie gesels oor ouer word en lees uit haar nuwe digbundel
Antjie Krog gesels oor ouer word, wat haar steeds aanspoor om te skryf, én oor ’n splinternuwe digbundel uit haar pen genaamd, Plunder. S…
Kuier weeksoggende ‘Tussen Vriende’ op RSG
‘n Nuwe oggendboekvoorlesing, Tussen Vriende, deur Derick van die Walt, het vandag 15 September op RSG begin.
Weeksdae, 10:45 in Alhoe…
Hans is terug op RSG!
Die nimlike Hans van Kraaieneburg is terug en “bars die bioborrel”!
Rudi van Rensburg se derde roman oor Hans en sy vriende se kaskena…
Lien Botha en Marié Heese gesels oor hul boeke
Ilse Salzwedel gesels met Lien Botha oor VIN, haar tweede roman, en met Marié Heese, skrywer van DIE UURWERK KANTEL, wat saans op RSG voo…
Luister weeksoggende na voorlesing van ‘n roman deur Hans du Plessis
Die bekende en geliefde skrywer, Hans du Plessis se roman, Drie vroue en ‘n meisie, is RSG se nuwe oggendboekvoorlesing wat op 22 Februa…
Luister van vanaand na voorlesing van ‘Die uurwerk kantel’ op RSG
Marié Heese
Die nuwe aandboekvoorlesing op RSG is die klassieke roman, Die uurwerk kantel, deur Marié Heese. Die roman het die …
Nuwe aandboekvoorlesing op RSG spesiaal vir die vakansietyd
Almal ken die stories van Oom Schalk Lourens – die wonderlike karakter van Herman Charles Bosman. Vanaf 8 Desember tot 7 Januarie, word …
Damon Galgut gesels oor sy werk op RSG
Damon Galgut
Damon Galgut se roman, THE PROMISE, het pas die gesogte Booker-prys gewen, nadat hy ook in 2003 en 2010 op die kortlys w…
Skrywers en boeke: Om alleen te gaan; Nobelpryswenner
Ilse Salzwedel gesels met Nicole Jaekel-Strauss oor haar roman, OM ALLEEN TE GAAN.
Suzette Kotze-Myburgh vertel meer oor vanjaar se US…
Die afgeblaasde kat en ander stories van Theefontein
Antoinette sê:
“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie h…
Vanaf 27 Sep: Nuwe oggendboekvoorlesing, Dors
Ons nuwe oggendboekvoorlesing, Dors, deur Marinda van Zyl, begin op Maandag 27 September om 10:45.
Die verhaal handel oor ‘n groep g…
Ons huldig Prof Jaap Steyn
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Fouche, skrywer van SIMOELÉGRI. Jy kan luister na ‘n uittreksel uit ‘n huldigingsprogram oor die werk van …
Môre-aand: Nuwe aandboekvoorlesing op RSG
Op Donderdag 22 Julie begin ‘n nuwe aandboekvoorlesing: Die kinders van Spookwerwe, deur Lize Albertyn-du Toit.
Die storie handel oor …
Eendag was daar….die Sprokies van Grimm
Op 30 Junie begin ‘n sprokiesreeks op RSG.
Cintaine Schutte gaan dan weeksoggende in Alhoebekker voorlees uit Die Mooiste Sprokies va…
Weeksdae: Rika Sennett lees Audrey Blignault
Audrey Blignault
Met haar rooi rok voor RSG se deur
Audrey Blignault was een van Afrikaans se veelsydigste skrywers, ’n joer…Bokbaai se skeepswrakke
Bokbaai se ou witgekalkte huise
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrak…
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programm…