Radiodrama
Category‘Krag’ = RSG se 1e Covid-drama
RSG maak binnekort radiodrama-geskiedenis wanneer die stasie se eerste COVID-19-drama – Krag deur Lee Doubell – die huidige dramaseisoen …
Ella se Perde takel verskeie taboes
‘n Lesbiese Skotse vrou wat naby Hermanus met perde boer, ‘n Duitse eerwaarde van Genadendal en ‘n binne-stryd oor godsdiens, is die el…
Luister weer na Die Blikslim
Die bekroonde radioskrywer, Martyn le Roux se drama: Die Blikslim handel oor ‘n savant in ‘n tragikomedie wat luisteraars diep gaan roer….
Luister weer: ‘Die Lyk’ is pure donker komedie
Die algehele wenner van 2019 se RSG & Sanlam radiodrama-skryfkompetisie – Die Lyk deur Karin du Toit, word Donderdagaand 11 Junie, 20:00 …
‘As ‘n kind kom kuier’: ‘n drama vol patos
Zelda Bezuidenhout se “As ‘n kind kom kuier” word op Donderdag 4 Junie om 20:00 op RSG uitgesaai. Hierdie boeiende drama propvol patos w…
Paar weke van wenners op RSG
Die room van die oes! Dit is wat RSG se luisteraars vanaf Donderdag 21 Mei kan verwag wanneer die jaarlikse “seisoen van die wenners” afs…
Koue Kaiings = diensplig, intrige, humor, nostalgie
Koue kaiings deur Lee Doubell is ‘n spookstorie met ‘n verskil. Vyf jong mans is in die laat jare 70 op pad na Upington om vir hul nasion…
Luister weer: Huisbesoek
DIE HUISBESOEK is op Donderdag 21 Mei uitgesaai.
Wilmi Wheeler is die wenner van die prys vir jong skrywers in die RSG/Sanlam radiodra…
Begeertes borrel na bo in nuwe familiesage
‘n Familiesage wat in die Jakarandastad afspeel en propvol liefde en hoop is… Dit is RSG se nuwe middagstorie, van Maandag 1 Junie, elke …
My mense, met Antoinette Kellerman
My mense deur Dot Serfontein kan op Donderdag 14 Mei om 20:00 op RSG in Radioteater gehoor word.
Solostuk met Antoinette Kellerman
…
Luister weer: ‘Vergifnis’
’n Uitmuntende goedvoel-storie. Meer as dit! As ons elke dag sulke positiewe stories (hoor), gaan ons land in ’n sonskynland verander.
…
Hans steek (weer) die Rubicon oor
Rudie van Rensburg
Op 90 loop Hans nié met ‘n loopring nie. Hy is nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter v…
Marita vd Vyver se ‘Genade’: Luister weer
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver se radiodrama, Genade, word beskryf as ‘n “meesterklas in hoe om ‘n storielyn met ‘n voorsp…
Feestreffers op jou voorstoep
Suid-Afrika moes ‘n paar weke gelede nie net met grendeltyd kennis maak nie, maar ook vrede maak met die nuus dat verskeie geliefde en ge…
Luister weer: ‘Sjarrap en eet jou kos!’
Ilné Fourie
Die Vrystaatse dramaturg en aktrise, Ilné Fourie, se komiese radiomdrama Sjarrap en eet jou kos! is al as “briljant” en u…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Paasspel: Die leë graf
Die leë graf. Foto: Bruno van der Kraan.
In hierdie grendeltyd bring RSG se Radioteater ’n splinternuwe Paasspel op Goeie Vrydag na d…
Luister weer: Uys Krige se Goue Kring
Uys Krige
Uys Krige is in die Afrikaanse letterkunde bekend as “Die goue seun” en die digter van die son. Nie net was hy bekend om sy…
Skryfwenke vir radiodramas
Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie
Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 24 …
R115000 se prysgeld vir nuwe radiodramas
RSG en Sanlam bederf radioskrywers vanjaar met prysgeld van meer as R100 000. Die gewilde RSG en Sanlam radiodrama-skryfkompetisie word v…
Wild en Woeker begin Vrydag
Ons nuwe middagvervolgverhaal, Wild en woeker, het op Vrydag 6 Maart om 14:45 begin.
Lee Doubell
Wild en woeker deur Lee Doubel…
Brulsand tot dusver
RSG se middagvervolgverhaal BRULSAND deur Charles J Fourie is nou net so oor die halfpadmerk.
Met twee van die karakters is reeds dood…
Luister weer: Man op die Maan
Helena Mellett se liefdesverhaal Man op die maan (19 Desember) word deur die akteur-regisseur Anrich Herbst opgevoer.
RSG RADIOTEATER …
Geliefde skrywers se werk in nuwe drama-seisoen
Radiodramas uit die penne van Chris Barnard, Pieter Fourie, Audrey Blignault, Piet Cillié, Elise Muller en Leon van Nierop is by RSG se t…