Hoekom begin ‘n hoenderhen kraai?
Hoe verklaar jy dit? Sondag 16 Julie 2017
- Hoekom ontplof klippe in ‘n braaivleisvuur skielik?
- Watter nadele hou die Oosterse liewenheersbesie onder andere vir die wynbedryf in?
- En hoekom begin ‘n hoenderhen op ‘n dag kraai nadat die haantjie dood is?
Bennie Schloms, Henk Geertsema en Le Fras Mouton beantwoord dié vrae.