Bak, braai en brou
Kom ons maak weer lekker kos. Om jou te inspireer kyk gerus na hierdie video oor die kos van Theran, en omdat ons weet julle gaan iederg…
Luister weer: Gesond (Hart, skouers, borskanker en oorgewig)
Het jy dalk hierdie interessante programme op Gesondheid op RSG misgeloop? Luister gerus weer deur net die die skakels te klik.
1. Die s…
Ella se Perde: skoolhoof se seun vertel
ELLA SE PERDE het ongekende luisteraarsreaksie gelok. Maar dit is die reaksie van een spesifieke RSG-luisteraar wat ons by RSG laat reg-o…
Eksamens: Hulp as jy vashaak
Dis rondom hierdie tyd van die jaar wat jy agterkom dat skool moeiliker is as die tyd wat jy nog op die banke was. Veral wiskunde. As jy …
Skud-dit-afx2 is hier!
Skud-dit-afx2: Ons nuwe gewigsverliesprogram vir die somer van 2014.
Uittreksel: Nataniël vertel
‘n Lag met ‘n traan…dis hoe ons Nataniël se stories ken. In RSG Kunstefees se Nataniël vertel , kan jy luister na ‘n keur van sy stories van die afgelope jare. Daar’s onder meer die storie oor die troumars en die een oor die slap kar.
Oktober potgooie: Regsake, Gesond, Groeipyne en meer
Het jy dalk die volgende interessante programme misgeloop?
RSG Top 20
Ons almal het ‘n klankbaan nodig. Kom kyk gerus na vandeesweek se Top 20 om jou gemoed te lig en die danslitte los te maak.
Onderhoud met Ma Bam
Annie Bam is vandag 91 jaar oud. Sy is alombekend as Ma Bam. Sy is in Distrik Ses gebore en is in die jare sestig daar uitgesit en versku…
RSG Kunstefees
King Lear in sprankelende Afrikaans, Nataniël vertel sy heel beste stories, 80 vingers trippel oor die klawers, en opvoerings deur ‘Katriena’, Mark Banks en Shimmy Isaacs, is maar enkele hoogtepunte van die fees. Dis Teater van die Verbeelding sonder grense!
Teken in op die RSG nuusbriewe
Bly op hoogte van die jongste gebeure deur hier te klik om in te teken op die algemene RSG nuusbief en gebruik die skakels onderaan jou n…
Robert Hamblin se ‘The Colony’ uitstalling
Esté Gross gesels met die fotograaf Robert Hamblin oor sy uitstalling THE COLONY by die Universiteit van Johanensburg.
RSG Kunstefees: Koning Lear
RSG se dramahoof, Kobus Burger, gesels met die veteraanakteur Louis van Niekerk oor sy rol in William Shakespeare se KONING LEAR. Die stu…
Sport vir die siel trek ‘n boekbaadjie aan
Dit was byna onvermydelik dat die gewilde Maandagoggendprogram Sport vir die Siel tot ‘n boek sou gelei. RSG se Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom se gelyknamige boek sal lesers help om ʼn wedstrydplan vir hul lewens saam te stel.
Met radio kan jy enigiets doen, glo nuwe Ratels-spelers
Die gewilde jeug-vervolgverhaal Ratels uit die pen van Leon van Nierop is terug met opwindende nuwe spelers.
Voorlesing: ‘Die swye van Mario Salviati’
Die akteur en stemkunstenaar Chris van Niekerk is die voorleser van RSG se splinternuwe aand-boekvoorlesing van Etienne van Heerden se Di…
Almal praat oor ‘Splinterglas’
‘n Radiodrama uit die pen van Richard van der Westhuizen, lank weggebêre in sy ‘onderste laai’, het mense vandeesweek behoorlik aan die g…
Laat waai met ons nuwe blokraai
Afgryslike wandade (7 dwars), Ritmiese dans uit Kuba (5 af) – komaan, ons weet jy kan, maak hierdie die res van ons nuwe blokraai klaar en wen!
Oppiwater Kunstefees
RSG en LEFRA PRODUKSIES bied hul tweede OPPIWATER KUNSTEFEES op die MSC OPERA aan van 9-13 Maart 2015. Die eerste OPPIWATER KUNSTEFEES wa…
Ons skil toe nog altyd lemoene verkeerd
Ja, dis bietjie laat vir hierdie raad, die seisoen is verby, maar nou is daar geen verskoning om vorentoe alles taai te maak nie. Sny net…
Nuus oor die klassestryd
Navorsing uit Amerika wys dat arm kinders wat alles reg doen, steeds slegter vaar as ryk kinders wat alles verkeerd doen.
Oom Johnny Peters
Hierdie oom skryf die lekkerste gedigte en dis boonop pittig. Toe besluit Haidee Muller om vir hom by sy huis in Bellville-Suid te gaan k…
Aartappels: Amore vertel
In die 22 jaar wat ek uitsaai, is die aartappelsage sover die hoogtepunt!
Die storie wil maar net nie gaan lê nie …. dit het so begin….
Ons bied u die Vrypostige Mikrofoon
Hy kan dit eenvoudig nie help nie. Leon Schuster is net plein snaaks. En onthou julle nog Bonus-obligasies? Lag en kry terselfdetyd heimweë met hierdie opname uit die vroëe jare tagtig.