RSG
TagSó het voëls vere ontwikkel
Hoe het evolusie plaasgevind sodat voëls vere gekry het? Het dit ontwikkel omdat kruipende diere begin vlieg het of omdat diere in bo…
Dié swamsiekte is nou superkiem
Candida auris
Candida auris
Candida auris word beskou as een van die gevaarlike nuwe superkieme wat die potensiaal het om glad ni…
Oppas vir gladdebek troubeloftes
‘n Vrou vertel hoe ‘n man se troubeloftes haar oortuig het om haar huis en motor te verkoop. Was sy net naïef, of watter regsmiddels is t…
Bekkige Buddy het nie ‘n hondelewe nie
Luister na Bekkige Buddy vanoggend op alhoebekker. Buddy is die hond wat deur die nuwe oggend-program alhoebekker aangeneem is. Lizma van…
Waarom abba wyfie-skerpioene hul kleintjies?
Waarom abba wyfie-skerpioene hul kleintjies? Het oerskilpaaie tande gehad? En wat is die doel van melktande?
Wetenskaplikes beantwoord…
Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…
Igna Klynsmith beantwoord dié en die vol…
Is uitstellers se breine anders as dadelik-doeners s’n?
Is die breine van uitstellers en dadelik-doeners dieselfde of verskillend? Het perfeksionisme iets met uitstel te doen? En wat van die be…
Hoe vind jy balans in jou lewe?
Ons hoor gereeld dat “om balans te vind” die oplossing vir baie probleme kan wees. Maar in watter gebiede van jou lewe moet jy balans vin…
Die geheime van die ringe van Saturnus
Wat is die geheime van die ringe van Saturnus?
Saturnus staan bekend as die koning van die ringe. Ringe wat soms oop of toe is. Wat be…
Vorm troetel-insekte ‘n band met hul eienaars?
-
‘n Kransduif op Tafelberg afgeneem.
Hoe gemaak met kransduiwe (Columba guinea) wat jou eiendom vir nesmaak gebruik? Hoe lank …
Saffraan , die koning van speserye
Die mooi saffraanblom
Dié uitsonderlike speserye is baie duur, en teen meer as R500 per gram selfs duurder as goud, maar ‘n knypie sa…
Buite jou gemaksone: is dit goed of sleg?
Ons almal het gemaksones waar ons voel ons is veilig, en waar ons besluite gekontroleerd kan maak. Is dit nodig om ooit buite hierdie gem…
Wat gebeur in jou brein as jy lag?
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur wanneer jy lag en hoeko…
Onderhoud ná egskeiding werk só
Die kwessie van egskeiding en onderhoud aan die gewese gade en kinders, al dikwels netelrig.
Riette Oosthuizen sluit aan by Ian Wessel…
As my kind sy graad moet herhaal…
Hoe gemaak as my kind ‘n graad moet herhaal?
Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager oor hoe ouers en versorgers moet dink oor h…
Wat gebeur in die brein as jy musiek luister?
Wat gebeur in die brein gebeur wanneer jy na musiek luister. Watter invloed het ritme, toonhoogte en klankkleur op die brein? Johan v…
Los ons renosters uit! Bokhorings het dieselfde samestelling
- Kan ‘n mens ‘n renosterhoring vervang met ander diere se horings? Dan hoef niemand mos renosters dood te maak vir hul horings nie?
…
Só kan Taksman verskuldigde belasting invorder
- Watter buitengewone magte het die SAID om verskuldigde belasting in te vorder?
- Wie is verantwooordelik vir die instandhoudingskost…
Middelkind-sindroom?
Is daar ‘n rangorde binne gesinne? Ons kyk spesifiek na middelkinders. Is daar iets soos middelkindsindroom en hoe kan ouers dit hanteer?…
Heup nou vervang met bikini snit van voor
Dr Callie Ackerman
Heupvervangings kan nou met ’n bikini-snit van voor op die heup gedoen word, pleks van deur die boud. Die pasiënt …
Kan ek myself beter leer hoor?
Die breinbane betrokke by gehoor. Dit lei van die oor, deur die koglea, tot in ‘n baie speisfieke deel van die brein. Jy hoor eintli…
Hoe was die maanlanding 50 jr gelede moontlik?
‘n Geskiedkundige foto van die eerste maanlanding.
Die datum, 20 Julie, waarop die eerste mens (Neil Armstrong) sy voet in 1969 op di…
My kind wil nie skool toe gaan nie!
Wat staan ‘n ouer te doen wanneer sy kind skielik weier om skool te gaan? Hoe kan ‘n ouer die oorsaak uitvind, en wat sê dié houding van …
Kan ‘n mens regtig 200 jr oud word?
Kan ‘n mens regtig 200 jaar oud word?
Is daar rede om paniekbevange te raak oor die Asiatiese kewertjie; en
ons vertel jou meer oor…