Programme
CategoryGroot planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel
Groot planne om SA se beleggings in son- en windkrag te versnel, vertel Bernard Magoro – hoof, IPP-kantoor
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat behels dit om in ‘n psigiatriese kliniek opgeneem te word?
Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag…
Is die Slaagsyfer te laag vir matrieks ?
Die nuwe skooljaar is aan die gang, en soos jy nou al baie gehoor het, is die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak. Minister Angie …
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Rooi Roman
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Hoekom kom die “marsupialis” in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voo…
Luister weer: Springbokke met flair en die vergete vlugvoetiges
Luister weer na hierdie dokumentêr oor Bokke met flair, en vergete vlugvoetige rugbyspelers met ‘n fokus op die onbesonge helde uit die b…
Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort
JP Breytenbach, direkteur en senior immigrasiekonsultant van Breytenbachs Immigrasiekonsultante gesels oor jou SA burgerskap met twee pas…
Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n
Volg RSG Geldsake op Twitter
…
Pas op vir sonkrag-kansvatters
Hoe betroubaar is die blaastoets vir alkohol?
Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith bespreek onder meer die betroubaarheid van blaasapparaat wat gebruik word vir die meet va…
Gerco praat oor sy 6 jr as Al-Kaïda-gevangene en sy onderhandelaar vertel meer
Gerco van Deventer en sy vrou Shereen
Hy was skaars drie dae in Libië, waar hy as ‘n paramedikus kontrakwerk sou doen. Dit wa…
Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
Lena Nel (42), ’n Pretorianer wat bladuitleg vir ’n farmaseutiese maatskappy doen, is die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie me…
Marita van der Vyver gesels in Skrywers en Boeke
Marita van der Vyver
Ilse Salzwedel se gas is Marita van der Vyver, skrywer van 30 boeke, wat kinderboeke, jeugboeke en romans soos G…
Wat is die doel van ‘n resensent?
Kobus Burger, RSG se programbestuurder en self ‘n gerekende resensnt, verduidelik wat die doel van ‘n kunsresensent is.
16 Januarie …
Transnet se verouderde stelsels verantwoordelik vir groot treinongeluk
Die treinongeluk naby Richardsbaai
Prof Jan Havenga, direkteur van die Gain Groep en professor aan die Universiteit van Stellenbosch …
‘Revolusie nodig in SA-onderwys’
Skole het geopen vir 2024. Sowat ‘n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin.
Uitkomste, gemeet aan die g…
Die minimumloon kan met tot 9% styg
Die minimumloon kan met tot 9% styg
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van Neasa gesels oor die nasionale minimumloon.
Volg RSG Gelds…
Wenke vir eerstejaars oor die oorgang van skool na universiteit
‘n Opvoedkundige-sielkundige bied vir eerstejaar studente ‘n paar wenke rakende die oorgang van hoërskool na ‘n tersiêre instelling makli…
Regsaspekte oor derdepartyversekering; mede-eienaarskap van eiendom; kontantlose winkels
Die week in Regsake saam met Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith, bespreek hy onder meer vrae oor boedels en 3de party-versekering….
Wat het verkeerd geloop met die jongste maan-sending?
‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wa…
Luister weer: ‘Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane’
Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane is ‘n dokumentêr deur Martelize Brink.
Skakel in vir ‘n ondersoekende dokumentêr oor die ma…
Die belangrikste konflikgebiede in die wêreld is…
Die wêreld gaan gebuk onder tientalle gewapende konflikte. Van die konflikte sluit onder meer Israel se oorlog teen Hamas, Rusland se…
Die trauma wat emigrasie veroorsaak
“My ouma bly in ‘n rekenaar”, het ‘n kleinkind van ‘n Suid-Afrikaanse ouma vertel. Die kind woon in die buiteland en sy ouma in Suid-…
10 Dinge wat jy moet weet van Kuberveiligheid
Rianette Leibowitz vertel tien dinge wat jy van kuberveiligheid moet weet.
Koning Charles vereer John Kani
John Kani
Koning Charles het laat verlede jaar die Suid-Afrikaanse veteraan akteur en dramaturg, dr. John Kani vereer met die Ord…