Leefstyl
CategoryHoe verander die baba se brein ná geboorte?
Die geheime van die brein is ‘n nuwe reeks op RSG wat Maandagaande uitgesaai word. Die reeks word saamgestel en aangebied deur Johan van …
Is boelie eintlik ‘n onsekere mens?
Al kom boelies soms vermakerig, aanvallend of onbeskof voor, lyk dit tog of daar diep binne-in hulle ‘n mens is – die regte hy of sy, wat…
Wat word van die tattoe-ink onder jou vel?
Met tattoes wat al gewilder word, en baie mense sommer groot tattoes kry – en dus baie ink onder hul velle – wonder mens: wat word van di…
Wat gebeur as jy diep duik?
Wat gebeur met ‘n scubaduiker se liggaam wanneer hy diep onder die water duik en dan weer na die oppervlak terugkeer?
Wat gebeur met s…
TB in kinders kan goed behandel word
Die TB mukobakterie wat TB veroorsaak
Tuberkulose in kinders is ’n ander storie as tuberkulose in grootmense.
Interessant genoeg i…
Wie het die 10 Gebooie geskryf?
Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil …
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees?
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees? Hulle sit dan doodstil agter die stuurwiel. Maar teen die spoed wat hulle jaag, moet hul reflekse net so b…
Narsiste in die werkplek
Annelize van Rensburg vertel vir Johan Rademan wat korporatiewe narsisme is, en hoe dit manifesteer in die werkplek.
- Laai Af (7 4…
Pak terug-skool-toe reg aan
Hoe kan ouers en kinders die jaar reg aanpak, en hoe moet die verkillende oorgange tussen skoolfases hanteer word?
Johan van Lill praa…
Nuwe kolonkanker-chirurgie
Hoe kry dokters dit nou reg om ‘n pasiënt met laagliggende kolo-rektale kanker ’n stoma-sakkie te spaar?
En hoe kry hulle dit voorts r…
SA fotograaf wen gesogte toekenning
Gonnie Myburgh, een van ons land se beste natuurfotograwe
Die Suid-Afrikaanse fotograaf Gonnie Myburgh, is onlangs aangewys as Nature…
Prostese ná amputasie regstreeks in been ingeplant
’n Span ortopede van Suid-Afrika het pas die eerste keer in Afrika ’n prostese regstreeks in die oorblywende geamputeerde bo-been van ’n …
Voorkom verdrinkings
Paramedikus dr. Willem Stassen gesels met Martelize Brink oor verdrinking, en hoe om so ‘n situasie te hanteer.
- Laai Af (10 877KB…
Kunsbloed op ongelukstonele kan tot 30% meer lewens red
Die gebruik van kunsbloed op ongelukstonele kan moontlik 10% of meer lewens red.
Dis waarom ’n span nood-dokters en paramedici die geb…
7 van die bestes vir die boendoes!
Is jy reeds besig om die jaar se kampvakansie te beplan, of wonder jy wat om in te pak op jou volgende tawwe staproete? Wees voorbereid v…
Hoe help ek my tiener se oorgang tot volwassene?
Hoe help ek my kind se oorgang van kind tot volwassene? Dit is nou daardie tyd van die jaar waar soveel gesinne gereed maak vir boetie of…
Kies só ‘n hoërskool vir jou kind
Wanneer opsies vir hoërskole oorweeg word, is daar dikwels konflik te sprake. Daar kan konflik in die huis wees waar die ouer en kind ver…
Praat só met jou kind oor liefde
Daar is verskillende soorte liefde, en gepaste optrede gaan gepaard hiermee. Elke mens praat ’n ander liefdestaal – hoe is dit van toepas…
Ys-swem in Antarktika
Samantha Whelpton vertel vir Martelize Brink by Oggend op RSG van die wêreldrekord ys-swem in Antarktika waaraan sy onlangs deelgeneem he…
Is dit die Argentynse tango of die Ballroom een?
Christian en Deborah dans die tango.
Verskil die Argentynse tango van die Ballroom tango? Waar kom die term “Tango” vandaan?
Tango…
Waarom nie palmolie nie?
Die reënwoude in Borneo word uitgekap om plek te maak vir palmplantasies
Palmpitolie en palmvrugolie het albei ‘n invloed op di…
Die nuutste oor knievervangings
Het jy geweet daar is halwe én volle knievervangings? Met ‘n halwe knievervanging sny die chirurg nie deur spiere en sagte weefsel nie, e…
In die spore van Griekse held: 246 km in 36 uur
Arthur Moore, ‘n prokureur van Kuilsrivier en op sy dag ‘n potjierol, was vanjaar een van slegs 400 genooide atlete wat aan die Spartathl…
Oorbetrokke ouers nie goed vir kind
Lise Swart vind meer uit oor die langtermyn uitwerking wat oormatige beheer deur ouers op hulle kinders het. Hoe affekteer dit die ouer/k…