Natuur
CategoryLaserligte vir kommunikasie in die ruimte
In die toekoms kan laserlig in plaas van radiogolwe moontlik gebruik word om tussen ruimtetuie en die aarde te kommunikeer.
Waaruit be…
Landbou: Merino’s; appels; kuilvoerververliese
Geelbek Elite Merino’s maak op 21 Julie vanjaar geskiedenis wanneer hulle sestigste ramveiling aangebied word. Stefan Naudé gesels oor di…
Ken giftige sampioene só uit
Giftige sampioene
Die aarde se magneetvelde
Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. (Lees meer: https://…
NASA prioritiseer ruimtesendings só
Sterre en Planete se Nasa-spanlid, Jim Adams, praat oor die prioritisering van ruimtesendings.
Vrae wat gevra word, is
- wie beslui…
Wat is die verskil tussen sterrekundiges, kosmoloë en planetêre wetenskaplikes?
In Sterre en Planete word daar dikwels gepraat van sterrekundiges, kosmoloë en planetêre wetenskaplikes. Wat is die verskil?
‘n Vraag …
Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?
‘n Slang-akkedis
Ons kyk na vrae wat handel
- oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
- Ons beantwoor…
Dis droog in Boesmanland
Amore Bekker het onlangs in die droë gedeelte van ons land aan die Boesmanland Camino-staptog van Calvinia tot Garies deelgeneem, juis om…
Landbou: Wyndruifoes; Winston South Devon-stoet
Winston South Devon beeste
Volgens Nederburg was die afgelope wyndruifoes laat en lank, wat ideaal is vir geurontwikkeling.
James …
125 000 ton avo’s ge-oes en plek vir groei
Suid-Afrika het die afgelope vyf jaar sowat 125,000 ton avokado’s geoes, en daar is steeds plek vir groei. Lindie Stroebel van Mission Pr…
Raak só ontslae van Spaanse riet in plaasdamme
Spaanse riet
‘n Luisteraar soek raad oor die Spaanse riet wat plaasdamme oorneem. Ons het by prof. Charlie Reinhardt van die Noordwes…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Wat word van die frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Wat word van frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Daar is ook inligting oor die internasionale Space Ops-konferensie wat die afg…
Porterville saaiprojek maak wins
Die saaiprojek van Porterville se gemeenskapsvereniging het ‘n netto inkomste van R200 000 vir die 2020/21-produksieseisoen opgelewer. Ka…
Sending beplan na Saturnus se grootste maan
Titaan, Saturnus se grootste maan
Titaan is die grootste maan wat om Saturnus wentel. Nasa beplan om ‘n sending na dié vreemde h…
Die verhouding tussen plaaseienaar en -werker
‘n Plaaswerker op ‘n groenteplaas
Die verhouding tussen plaaseienaar en plaaswerker is ‘n komplekse een.
Daar is goeie verhale van…
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Supernova ontploffing
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Ons kyk na verskillende spinnekoplokvalle, en
leer meer oor …
Wat is ‘n permakultuur?
Permakultuur-tuin
Wat is ‘n permakultuur?
Kan ‘n penis van kleur verander na ‘n penisoorplanting?
Hoekom het almal vingerafdruk…
Marshelikopter se 1e vlug suksesvol
Die Mars helikopter
Die ruimtewetenskap het nog ‘n treetjie vorentoe geneem toe die Marshelikopter sy eerste vlug op die rooi planeet…
Blaasoppies, honde wat TV kyk en hondsdolheid
Hoe kan jy hondsdolheid oorleef?
Waai blaasoppies weg?
Sal jou hond saam met jou TV-reekse begin kyk?
Luister na die antwoorde i…
Hoe gevaarlik is radiogolwe vir broeivoëls op selfoontorings?
Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland?
Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wan…
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet?
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet? ‘n Luisteraar het ook gevra of die voorspellings waar was wat gelui het dat die son se lae ak…
SA se Boerboeltelersgenootskap geregistreer
Die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar is onlangs gekroon, en Maryke Pienaar van Lactalis SA gesels oor dié prestasie.
Die…
Die Marshelikopter maak opslae
Die Mars helikopter
Ruimtewetenskaplikes van NASA en JPL het verlede week ‘n nuuskonferensie gehou oor die planne met die Marshelikop…
Die Koch-sneeukristal, fraktaal, walviskalwers en mantas
‘n Walvis en haar kalf aan die weskus van Australië
Wat is die storie van die Koch-sneeukristal?
Wat is ‘n fraktaal?
Hoekom wor…