Truffel-boerdery in SA
Dr Willem Mostert gesels met Martelize Brink oor truffel-boerdery in Suid-Afrika. Hy en seun het truffel-bome aangeplant nadat hulle truf…
Wat vertel ‘n hondereuk die ruikende hond?
Wat vind honde van mekaar uit deur aan mekaar se agterente, bolle of piepiekolle te ruik? Kan hulle vasstel of dit ‘n mannetjie of wyfie …
Endometriose – kom by die regte dokter uit!
Het jy geweet dat die helfte van vroue wat sukkel om swanger te raak, endometriose het en maandeliks baie pyn verduur? Of dat die benader…
Wat is sterretyd en sontyd?
Wat is die verskil tussen Sideriese, of sterretyd, en sontyd?
Prof. Matie Hofmann en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag hieroo…
Regsaspekte oor Tyddeelskemas
Deelname en inkoop in tyddeelskemas het al tot baie trane gelei. Maar daar is lig in die donker tonnel.
Advokaat Anton Alberts sluit b…
Die effek van kleur op die brein
In hierdie episode gesels ons oor hoe die brein met kleure werk.
Hoe sien die brein kleur? Watter uitwerking het kleur op die brein? H…
Wat is ‘n atroskopie?
Deur sleutelgat-snitte word die atroskoop-instrumente in die knie geplaas – een met ‘n kamera aan die voorpunt en die tweede met die ins…
Ontrouheid bekyk van albei kante
Ontrouheid – ons bekyk die kwessie van alle kante.
Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe s…
Kan ‘n mot só mooi wees?
-
Cyclosia_papilionaris
Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of bromm…
Son se energie-uitset = 10 milj Eskomme/sek
Hoe vergelyk die son se energie-uitset met die opwekking van elektrisiteit op aarde? Prof. Matie Hofmann verduidelik dat die son elke sek…
Hoe hanteer die brein angs en stres?
Hoe hanteer die brein angs en stres? Kan terapie die bedrading van jou brein verander? Is daar ’n verklaring oor hoe die brein werk by in…
Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?
-
Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko…
Wie betaal jou verhuisingskoste?
- Moet jou werkgewer jou verhuisingskoste dek as hy jou verplaas?
- Wat is die regte van kinders wat hulle ouerhuis wil verlaat om by …
Hoe uile stil vlieg
-
Voorbeelde van energie-oordrag
Hoe werk die wet van die behoud van energie? Hoe word energie van een bron na ‘n ander oorgedr…
Wat gaan aan met my grasperk?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos…
Onderwyser, bly só koelkop as leerder jou uittart
Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe o…
My kind wil gou ophou met ‘n sport…
Watter voordele hou karate vir my kind in, en hoe gemaak as my kind dit net vir ’n rukkie wil neem en dan ophou? Moet ek vir my voorskool…
SA moet meer doen teen klimaatsverandering
Doen SA genoeg om klimaatsverandering aan te pak? Het ons genoeg kundiges? Wat is die Regering se beleid oor klimaatsverandering?
…
‘n Baba ná kankerbehandeling? Dis moontlik!
Prof. Igno Siebert
Leonardo da Vinci se illustrasies van ‘n ongebore baba.
Jy is jonk, maar pas met kanker gediagnoseer. Jy moet …
Kan oefening my kind slimmer maak?
Hoe hou ek my brein gesond? Dink ’n mens net met jou brein? Watter impak het te veel sit en te min beweeg op die br…
Regsake: As jou hond iemand byt…
Igna Kynsmith bespreek ‘n paar hofsake met Ian Wessels:
Dink jy vyf jaar tronkstraf is ‘n gepaste vonnis vir iem…
Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie
Kan ek my brein leer om beter te onthou?
Hoe moet ek ’n studiesessie aanpak wat op breinbeginsels berus, en watter rol speel vergeet in die leerproses? Kan ek my brein leer om be…
Uitlewering en Interpol-samewerking
Wie kan uitgelewer word? Hoe werk dit as Suid-Afrika iemand aan ‘n ander land moet uitlewer en as iemand aan Suid-Afrika uitgelewer word?…