Top Stories
CategorySó klink ons son
Het jy al gewonder hoe ons ster, die son, klink? Hennie Maas speel die klank vir jou.
‘n Luisteraar van Tulbach het navraag gedoen oor…
Kaalvuis oor Eskom
Praat Saam: In hierdie program word die probleme by Eskom sonder omhaal geopper.
Die langverwagte nuwe Geïntegreerde Hulpbronneplan is…
‘n Proteïen in die ruimte?
Al gehoor van ‘n proteïen in die ruimte? Die span vertel van een wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? W…
R115000 se prysgeld vir nuwe radiodramas
RSG en Sanlam bederf radioskrywers vanjaar met prysgeld van meer as R100 000. Die gewilde RSG en Sanlam radiodrama-skryfkompetisie word v…
Oorgewig: Wat verander in jou liggaam?
Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewi…
Wat behels sakeredding?
Soms verskil naasbestaandes oor die oorledene se begrafnisreëlings, of wie die draers moet wees, maar wie se besluit is dit?
Wat behel…
Wild en Woeker begin Vrydag
Ons nuwe middagvervolgverhaal, Wild en woeker, het op Vrydag 6 Maart om 14:45 begin.
Lee Doubell
Wild en woeker deur Lee Doubel…
Oor mierleeus, vreemde insekte en aarde se draai
Die mierleeu. Bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Mierleeu
Wat weet jy van mierleeus?
Al gehoor van insekte wat hulle vlerke inwen…
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wo…
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Die geheime lewe van myte
‘n Huismyt onder ‘n vergroting
‘n Mens kan myte nie gewoonlik met die oog raaksien nie, maar, het jy geweet daar bestaan myte wat tot…
Van sukkelbestaan tot skoolhoof – danksy toebroodjie-meneer
Stephen de Bruin, hoof van John Walton Sekondêre Skool. Foto: Mariska Spoormaker
Op Uitenhage vind ‘n mens die sonderlinge verhaal va…
Word só met vreugde oud
Word só met vreugde oud.
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud…
Regsaspekte oor Afdanking van huiswerkers
Wanneer haar man onverwags te sterwe kom, word die weduwee dikwels uitgebuit in die emosionele tydperk van rou wat daarop volg. Igna Klyn…
Ingrypende operasies sonder om skedel oop te saag
Prof Darlene Lubbe, moeder van transorbitale chirurgie in die wêreld.
Kan jy jou indink: ’n breinoperasie met instrumente deur die ne…