Beskerm die reg jou belegging teen swak kenners-advies?
Regsake, Maandag 21 Mei 2018. – Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- ongerymdhede by die toekenning van tenders;
- die beskermi…
Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem versplinter?
- Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem laat versplinter?
- Kan ‘n mens van vlieë ontsl…
Hoeveel dra beeste se metaangas by tot klimaatsverandering?
Vir baie Suid-Afrikaners is daar min din…
Wat is jou verhouding met alkohol?
Regsaspekte wat boere raak
Die mooiste boom in die wingerd. Toneel naby Rawsonville. ‘n Groen tapyt van wingerde.Datum: 16 Desember 2017. Sender: Jacques Hugo
…
Turksvye is nuttige voerbron vir vee
Die turksvy is onlangs nog as ‘n soort aspoestertjie-plant beskou, maar deesdae kyk dierevoedingkundiges…
Waarom jok kinders?
Die een of ander tyd sal ouers hulle spruite uitvang dat hulle nie die waarheid praat nie. Om te jok is ’…
Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?
- Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester get…
Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:
- Het ouers die reg om hulle minde…
Hoe werk lugspieëling?
Maak seep en kerse van ou kook-olie
Donderdag 19 April 2018
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en…
Te veel tyd op TV/Ipad/selfoon benadeel kind se ontwikkeling só
Johan van Lill gesels met dr Renate Schoeman, psigiater, oor die impak wat tegnologie op kinders se sl…
Tot wanneer moet ‘n pa onderhoud betaal?
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Soos dikwels is onderhoud weer ter s…
Die regsaspekte van godsdiens in skole
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en
- nuwe…
Nee, appelasyn is g’n wondermiddel
- Is appelasyn werklik ‘n wonder…
Plastiek in oseane kan binne 10 jr verdriedubbel
‘n Nuwe verslag waarsku dat die hoeveelheid plastiek in die oseaan oor die volgende tien jaar kan verdriedubbel tensy rommel beperk word….
Waarom moet jou kind beweeg?
Ons weet almal dat beweging belangrik is vir kinders se ontwikkeling en algemene gesondheid. Maar hoe…
Steriele graskarpe kan onkruid in damme beheer
Etienne Hinrichsen vertel vir Johan Rademan hoe steriele graskarpe gebruik kan word om water te bespaar, deur onkruid in damme te beheer….
Indringerplante se brandgevaar
Restorasie-ekoloog Japie Buckle vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die brandgevaar van indringer…
Hoe gemaak met gebruikte kookolie?
Skoon olies
Woensdag 14 Maart 2018
Dieetkundige Retha Booyens vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe baie jy kookolie k…
Brusellose by beeste
Die bekende veearts en dieregesondheidskonsultant, dr. Faffa Malan, praat oor brusellose by beeste, en …
Hoe lyk ‘n eksoplaneet?
Hoe weet sterrekundiges dat die voorwerp wat hulle waarneem, ‘n eksoplaneet is? Daar is nou al 3…
Wat gebeur in die brein as jy depressief of angstig raak?
Wat gebeur in die brein wanneer jy depressief raak? Kan jy sekere veranderings in jou lewe maak om sa…