Goeie bloeisels noodsaaklik vir suksesvolle sitrusproduksie
Blomgehalte en goeie vrugset speel ‘n kardinale rol by suksesvolle sitrusproduksie. Kenny Beeton van Nutrico verduidelik ook watter rol k…
Wat is die uitwerking van ons gemaksones op ons lewe?
Om uit jou gemaksone te klim, kan ‘n verskil aan jou lewenskwaliteit maak, selfs al is jou pogings nie altyd suksesvol nie.
Kom vind u…
Ondanks R26 miljard se opgraderings voldoen staatshospitale en -klinieke steeds nie aan standaarde vir NGV nie
Staatshospitale en klinieke beskik steeds nie oor die standaarde wat vir nasionale gesondheidsversekering-akkreditasie vereis word nie. N…
Wink die Derde Wêreldoorlog?
Die Derde Wêreldoorlog klop aan die deur – ‘n direkte gevolg van Rusland se oorlog met Oekraïne. Oos-Europa is bang, en die res van Europ…
Is kunsmatige versoeters veilig?
Is kunsmatige versoeters veilig? Hoe werk hulle? Kan die liggaam dit verteer? Is alle kunsmatige versoeters dieselfde?
Dieetundige Renee…
Daar IS hulp vir blaaslek
Baie vroue wil nie daaroor praat nie, maar sukkel met blaaslek. Maar soos die uroginekoloë sê: Nappies are for babies, not for ladies. Da…
Rugby Wêreldbeker: Groepe, Uitklop, Stadions
RSG dek 48 wedstryde van die Rugbywêreldbekertoernooi van 8 September tot 28 Oktober. Daar sal 20 wedstryde met volledige kommentaar wees…
Klagtes oor die verbruikersombud – hoe nou gemaak?
Igna Klynsmith praat oor nasionale testamenteweek, en verduidelik hoe dit werk. Hy bespreek ook klagtes oor die verbruikersombud, asook ‘…
Alweer Fase 6-beurtkrag; Eskom se halstarrigheid
Fase 6-beurtkrag het vanoggend weer deel van Suid-Afrikaners se daaglikse handel en wandel geword. Eskom het aangekondig dat dit onbepaal…
SA honde by Skaaphond-wêreldkampioenskap in Ierland
Vier wollerige, langhaar Suid-Afrikaners gaan Ierland toe om aan ‘n eiesoortige wêreldkampioenskap vir vierpotiges te gaan deelneem.
D…
Twee nuwe boekvoorlesings begin in September
Ons is opgewonde om twee splinternuwe boekvoorlesings aan te kondig wat in September begin!
Vir ons geliefde laataandboekvoorlesing wo…
Mari Molefe van Heerden oor lag, legkaarte en liplekkerresepte
Die borrelende radio-aktrise en omroeper Mari Molefe van Heerden, wat deesdae Intussen met Eloise se nuusleser is, is dolgelukkig agter d…
Verskeidenheid progamme op RSG gedurende Alzheimersmaand
September is Internasionale Alzheimersmaand en ’n tyd waarin ons aandag skenk aan dié siekte wat miljoene mense regoor die wêreld raak.
…
Luister weer: Diva, in die wáre sin van die woord
‘n Profieldokumentêr oor Emma Renzi, deur Ina Strydom
Die HAT verklaar “diva” soos volg: Afkomstig uit die Italiaans, ‘n beroemde san…
Klein Karoo Klassique was ene hoogtepunte
So is ek die gelukkige ou wat die RSG-prys gewen het om die Klein Karoo Klassique van 4 tot 6 Augustus in Oudtshoorn by te woon, skryf Ja…
Ozempic en gewigsverlies
Die naam Ozempic is op almal se lippe, want almal wat graag gewig wil verloor, gryp na dié middel wat eintlik vir diabete bedoel is. Kan …
Luister weer: Tik op die platteland
Tik/Metamfetamien kristalle
Goedkoop, maklik om te vervaardig, toeganklik, hoogsverslawend en destruktief.
Tik- oftewel metamfetam…
Meer oor duifeier-kleure; sianiedpille; uile
Duifeiers
Ons vind meer uit oor duiwe en hoekom hulle eiers se kleure verskil.
Hoekom lei ‘n sianiedpil so vining na die dood?
…
Bestaan die verafgeleë sterrestelsels nog teen die tyd dat ons hulle waarneem?
Die Andromeda sterresstelsel is 2.4 miljoen ligjare weg
Hoe weet ons dat verafgeleë sterrestelsels nog bestaan, as dit miljoene ligja…
Diabetes-middel vertraag nierversaking dramaties
’n Middel wat oorspronklik vir die behandeling van diabetes ontwikkel is, én voordele vir jou hart inhou, kan voorts nierversaking dr…
Wat bepaal die tweedehandse waarde van motors?
Nico Smit praat oor die faktore wat die tweedehandse waarde van motors beïnvloed.
Seun van Springs-monster praat oor sy folterings
Nuwe navorsing wys dat ‘n bloedtoets nie meer prostaatkanker betroubaar diagnoseer nie.
Die seun van die sogenaamde Springs-monster pr…
Hoekom sukkel ons so om gelukkig te wees?
Navorsing wys hoe die mensdom al hoe meer ongelukkig is ná die ontstaan van sosiale media. Wat is geluk? Hoekom sukkel ons om gelukkig te…
Hoogtepunte en foto’s van die Diana Ferrus konsert
Skaars ‘n jaar na Antjie Krog se 70ste lewensjaar op RSG met ‘n regstreekse uitsending uit die Seepunt-ateljee in Kaapstad gebeur het, is…