RSG Radio
CategoryWat is jou verhouding met alkohol?
Regsaspekte wat boere raak
Die mooiste boom in die wingerd. Toneel naby Rawsonville. ‘n Groen tapyt van wingerde.Datum: 16 Desember 2017. Sender: Jacques Hugo
…
Ontwikkel só jou kind se eiewaarde
Waarom jok kinders?
Die een of ander tyd sal ouers hulle spruite uitvang dat hulle nie die waarheid praat nie. Om te jok is ’…
Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?
- Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester get…
Nuwe soort pasaangeër laat hart sterker klop
Tydens normale hartklop-ritme word die impulse wat die ritme bepaal, van die SA node, tot die AV-node gelei, en van die AV-node, via die…
Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:
- Het ouers die reg om hulle minde…
Waarom presteer sekere skole en ander nie?
Onderwysaktiviste het die regering gevra om ‘n indaba oor veiligheid by skole te hou, om ‘n handves …
Hoe werk lugspieëling?
Maak seep en kerse van ou kook-olie
Donderdag 19 April 2018
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en…
Eierstok-weefsel gevries, ná kankerbehandeling teruggeplaas
Jy is nog jonk, maar pas gediagnoseer met kanker. Chemoterapie en/of bestraling wag. Maar jy wil graa…
Regsake: Eise weens listeriose; grondbesetting
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- moontlike eise as gevolg van listeriose, en
- gee raad aa…
Té veel babas sterf in SA
Meer as 22,000 babas is óf dood by geboorte, óf sterf elke jaar binne sewe dae in Suid-Afrikaanse ho…
Waarom kniel vlakvarke as hulle wei?
Die vrae wat die span wetenskaplikes in dié aflewering beantwoord, is:
- Wat bedoel wetensk…
Regsake: Foutiewe watermeters, skade tydens betogings, trae trekker-versiening
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- ‘n hofsaak waarin ‘n boer skadevergoeding geëis het van ‘n…
Het skerpioene enige nut?
Wetenskaplikes antwoord luisteraars se vrae in dié program onder leiding van Chris Swanepoel. …
Regsake oor blaffende honde, en die drankwet en wynveilings
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Oortree kerke en skole wat vir fonds…
Hart-missie na Senegal: 18 jong pasiënte met WPW-sindroom gehelp
Gesondheid: Woensdag 11 April
‘n Kaapstadse hartspesialis het pas van ‘n humanitêre missie na Dakar, Senegal, teruggekeer, waar hy 18 jo…
Te veel tyd op TV/Ipad/selfoon benadeel kind se ontwikkeling só
Johan van Lill gesels met dr Renate Schoeman, psigiater, oor die impak wat tegnologie op kinders se sl…
Wit mondvlekke? Hees? Gratis siftingstoetse vir kop- en nekkanker
Wit vlekke aan die binnekant van jou mond en heesheid vir langer as twee weke is maar twee van die gevaartekens van moontlike kanker van …
Waarom dra die mens klere?
Wetenskaplikes beantwoord verskeie luisteraarsvrae:
- Hoekom word daar deesdae soveel nuwe p…
Tot wanneer moet ‘n pa onderhoud betaal?
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Soos dikwels is onderhoud weer ter s…
Die regsaspekte van godsdiens in skole
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en
- nuwe…