RSG Radio
CategoryMense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haa…
My kind het gesteel!
Is my kind ‘n dief?
Oeps, my kind het gesteel.
Johan van Lill praat met ST Potgieter, ‘n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as…
Vinnige regsadvies by ‘n braai?
- Hoe werk dit as mense by sosiale geleenthede “net gou” regsadvies by prokureurs soek?
- Mag afskrifte van elektroniese dokumente as …
Gamka en Kambro is 1 jaar oud
Gamka en Kambro is een jaar oud.
Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat beke…
Hoe werk gehoortoetse by kinders?
Johan van Lill praat met dr. Tania Beeton, ‘n oudioloog, oor hie…
Waarom is ons planete en mane sferies?
Wat is die verskil tussen ‘n reaksiewiel en ‘n giroskoop?
‘n Luisteraar het ook gevra hoe dit gebeur het dat die planete en mane in on…
Nuwe mariene-spesies ontdek
Ons hoor meer oor nuwe mariene spesies op die bodem van die oseaanvloer, wat gelei tot groot entoesiasme oor die diepseelewe.
Wetenska…
As voëls peste word…
Wat is die oplossing vir voëlpeste?
En noudat Amerika weer wil maan of Mars toe, wat is die kanse dat jy daar deur ‘n asteroïde getref…
Oepsie, ek kan nie knyp nie!
Is jy een van die talle vroue wat aan blaaslek ly? Meer vroue as wat jy dink,se blaas- of anale knypers of albei, werk nie meer so goed …
Regskwessies oor onderhoud
Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgend…
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoof…
Daar is iets nuuts op die son!
Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. is een van Sterre en Planete se spanlede wat nie genoeg van die so…
Die epidemie van eensaamheid
Eensaamheid en alleenheid is besig om wêreldwyd ‘n epidemie te word. Mense ervaar hierdie emosie al hoe meer en meer. Wat kan daaran gedo…
Die rol van ma’s het verander
Die rol van ma’s het verander.
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma’s wat saam …
Só het voëls vere ontwikkel
Hoe het evolusie plaasgevind sodat voëls vere gekry het? Het dit ontwikkel omdat kruipende diere begin vlieg het of omdat diere in bo…
Dié swamsiekte is nou superkiem
Candida auris
Candida auris
Candida auris word beskou as een van die gevaarlike nuwe superkieme wat die potensiaal het om glad ni…
Oppas vir gladdebek troubeloftes
‘n Vrou vertel hoe ‘n man se troubeloftes haar oortuig het om haar huis en motor te verkoop. Was sy net naïef, of watter regsmiddels is t…
Hoe kom ‘n satelliet in ‘n wentelbaan?
Dis deesdae nie juis nuus as ‘n satelliet gelanseer word nie. Die span sterrekundiges gesels in Sterre en Planete oor die stappe wat gevo…
Bekkige Buddy het nie ‘n hondelewe nie
Luister na Bekkige Buddy vanoggend op alhoebekker. Buddy is die hond wat deur die nuwe oggend-program alhoebekker aangeneem is. Lizma van…
Waarom abba wyfie-skerpioene hul kleintjies?
Waarom abba wyfie-skerpioene hul kleintjies? Het oerskilpaaie tande gehad? En wat is die doel van melktande?
Wetenskaplikes beantwoord…
Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…
Igna Klynsmith beantwoord dié en die vol…
Is uitstellers se breine anders as dadelik-doeners s’n?
Is die breine van uitstellers en dadelik-doeners dieselfde of verskillend? Het perfeksionisme iets met uitstel te doen? En wat van die be…
Kernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Hoe vind jy balans in jou lewe?
Ons hoor gereeld dat “om balans te vind” die oplossing vir baie probleme kan wees. Maar in watter gebiede van jou lewe moet jy balans vin…