Radioteater
CategoryLuister weer: ‘Die Lyk’ is pure donker komedie
Die algehele wenner van 2019 se RSG & Sanlam radiodrama-skryfkompetisie – Die Lyk deur Karin du Toit, word Donderdagaand 11 Junie, 20:00 …
‘As ‘n kind kom kuier’: ‘n drama vol patos
Zelda Bezuidenhout se “As ‘n kind kom kuier” word op Donderdag 4 Junie om 20:00 op RSG uitgesaai. Hierdie boeiende drama propvol patos w…
Koue Kaiings = diensplig, intrige, humor, nostalgie
Koue kaiings deur Lee Doubell is ‘n spookstorie met ‘n verskil. Vyf jong mans is in die laat jare 70 op pad na Upington om vir hul nasion…
My mense, met Antoinette Kellerman
My mense deur Dot Serfontein kan op Donderdag 14 Mei om 20:00 op RSG in Radioteater gehoor word.
Solostuk met Antoinette Kellerman
…
Luister weer: ‘Vergifnis’
’n Uitmuntende goedvoel-storie. Meer as dit! As ons elke dag sulke positiewe stories (hoor), gaan ons land in ’n sonskynland verander.
…
Marita vd Vyver se ‘Genade’: Luister weer
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver se radiodrama, Genade, word beskryf as ‘n “meesterklas in hoe om ‘n storielyn met ‘n voorsp…
Luister weer: ‘Sjarrap en eet jou kos!’
Ilné Fourie
Die Vrystaatse dramaturg en aktrise, Ilné Fourie, se komiese radiomdrama Sjarrap en eet jou kos! is al as “briljant” en u…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Luister weer: Uys Krige se Goue Kring
Uys Krige
Uys Krige is in die Afrikaanse letterkunde bekend as “Die goue seun” en die digter van die son. Nie net was hy bekend om sy…