Só werk die nuwe diabetes-middels
Nuwe middels om Tipe 2 diabetes te behandel, is van die einde van November en vroeg in 2018 in Suid-Afrika beskikbaar. Dokters is opgewon…
Regsake: as jy motor-paaiemente oorneem…
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- Skade en beserings veroorsaak deur gras…
Doen dit net aksieplan week#15
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Vrugte uitruilporsies
Eet 2 – 4 porsies vrugte per dag.
Dis in die groen mandjie en ‘n kossoort wat jy elke dag behoort te eet.
Porsiegroottes en -uitruill…
Wie het vitamien-aanvullers nodig?
Vitamiene en anti-oksidante hou ‘n magdom gesondheidsvoordele in en is noodsaaklik vir goeie gesondheid. Die beste manier om vitamien…
Alkohol porsies
Alkohol word in die oranje mandjie gepak – jy kan dit gebruik, maar nie in oormaat nie, en sommige mense moet selfs oorweeg om glad nie a…
Vette/olies uitruilporsies
Mens het maar skaars 30g vette/olies per dag nodig, en dan bevat baie kossoorte nog verskuilde vette ook, soos suiwelprodukte.
Een porsi…
Suiwel uitruilporsies
‘n Mens het die kalsium van sowat drie glase melk per dag nodig.
Dis in die geel mandjie – jy het beslis suiwel nodig, maar volroomprodu…
Koolhidraat/stysel uitruilporsies
Sommige koolhidrate kom in die geel mandjie – jy het dit nodig vir energie en jou brein benodig 125 g glukose per dag, maar sommige koolh…
Proteïen uitruilporsies
Eet 2 porsies proteïene per dag (3 vir groot geboude mans) – met een porsie vleis min of meer so groot soos jou handpalm.
Proteïene is…
Groente uitruilporsies
Porsiegroottes en -uitruillys
Die maklikste manier om te onthou hoe groot ‘n porsie is, is om jou hand te gebruik. Die meeste porsies …
Jou totale daaglikse porsies
Die gemiddelde mens behoort die volgende kossoorte en porsies te eet, met een vastrapdag elke week of elke tweede week vir diegene wat ge…
Dapper Jude (9) het dringend ‘n hartoorplanting nodig
Jude van der Westhuizen (9) van Ravensmead in die Kaap, wag al ‘n jaar lank op ‘n geskikte skenker. Hy het kardiomiopatie (hartspierverla…
My DDN-storie: In week#15 ontmoet ek ‘n dapper seuntjie
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My 15e week verloop goed. Ek kon die week t…
Beste dieetwenke deur 2 dieetkundiges
Kyk weer na die eetplanne wat die afgelope 13 weke verskaf is. Deur kosse uit te ruil volgens die nuttige wenke van die dieetkundiges Ire…
DDN aksieplan week#14
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Zombie-dwelm, Flakka, tref SA
‘n Nuwe soort dwelm, bekend as Flakka, met gebruikers hoofsaaklik in Amerika en Australië, het nou ook in Suid-…
Kinders kry ook Bell-verlamming
Bell se verlamming (gesigverlamming) assosieer ’n mens nie met babas en kinders nie, maar tog kom dit baie algem…
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie?
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.
Magdaleen Kruger ste…
Só verwyder jy ou skuldigbevinding van jou rekord
Igna Klynsmith verduidelik hoe om ‘n prokureur, wat namens jou optree, te vervang. Hy beantwoord ook ‘n luistera…
Boer goed met min water?
‘n Landbousektorplan vir die Wes-Kaap fokus op klimaatsverandering en geleenthede en uitdagings. D…
Wat is die omgewingsimpak van ontsouting?
Minstens agt ontsoutingsaanlegte sal al langs die Kaapse kus…
Wat veroorsaak bol-weerlig?
Sondag 5 November 2017 Vandeesweek se vrae…
Beste oefeningswenke deur ‘n gym-instrukteur
Frederika (Wielie) Frick in aksie tydens ‘n driekamp.
Frederika, oftewel Wielie Frick, is ‘n ervare persoonlike instrukteur en drieka…