RSG Kunstefees: Drama produksies
‘n Magdom nuwe produksies, debuutwerke en klankeksperimente gaan jou van 13 – 18 November op RSG bekoor. Die RSG Kunstefees 2016 spog vanj..
Feeskunstenaar Zyma Amien toor met naalde en spelde
Uitsaaidatum Vrydag 18 November, 11.10
Zyma Amien (54) is van Landsdowne in die Kaap, en is die wenner van die 2016 Sasol New Signatures ..
Kunstenaar van die dag: Collen Maswanganyi (hout/beeldhouwerke)
Collen Maswanganyi (hout/beeldhouwerke)
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November 11.10
Kunstenaarsprofiel: Conrad Theys
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November, 10.20
Conrad is ‘n veelbekroonde skilder en woon in Bellville-Suid. Hy is op Montagu gebore. Hy is ve..
Kunsteprofiel: Marius Titus
Debuut
Gedigte: Marius Titus (70)
Uitsaaidatum: Maandag 14 November 10.10, Dinsdag 15 November – Vrydag 18 November, 11.35
Die Stel..
Kunstenaarsprofiel: Marieke Prinsloo-Rowe
Uitsaaidatum: Maandag 14 November, 11.10
Marieke Prinsloo se ateljee is op Grabouw. Johan van Lill het daar by haar gekuier.
..
Sondag 16h05 – Gedigte: Woorde lok woorde
Versprogram: Woorde lok woorde
Uitsaaidatum: Sondag 13 November 16.05
‘n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en ver..
Beskerm ons uile
Uile in ons woongebiede word erg bedreig en afgesien van habitat vernietiging is die mens ook nie die voël se vriend nie. Bygelowigheid en..
Ettienne is mal oor sy avontuurlustige gesin
Luisteraars hoor elke weekdag tussen twaalfuur en drie-uur Ettienne Ludik se vrolike stem as hy en Sue Pyler Middag op RSG aanbied. Julle ..
‘n Grammy vir Afrika met Wouter Kellerman en die Soweto Gospel Choir
‘n Grammy vir Afrika (DEBUUT)
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November, 20.30
Met Wouter Kellerman & die Soweto Gospel Choir
Suid-Afrika se..
William Shakespeare se Twaalfde Nag
Drama: Twaalfde Nag deur William Shakespeare DEBUUT
Uitsaaidatum: Maandag 14 November 20.15
Uys Krige se vertaling van William Shakespea..
Uitsonderlike drama oor Sarah Baartman
Drama: Sarah deur Karien Polley (DEBUUT)
Karien Polley
‘n Opdragwerk vir RSG Kunstefees 2016
Met June van Merch & Marcel van H..
Drama oor Audrey Blignault: Oulap se Rooi
‘n Oulap se rooi DEBUUT
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 20.00
Met Woutrine Theron. Saamgestel uit die werk van Audrey Blignault deu..
Drama: Engel met ‘n hamer
Opdragwerk drama: Die lewe van Beyers Naudé
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 18.00
Joey van Niekerk se opdragwerk, Engel met ‘n hamer..
Humor: VryLag met Emo, Schalk & Lindie
Humor: vryLAG (DEBUUT)
Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander
Uitsaaidatum: Vrydag 18 November, 19.40.
Hierdie gedugte..
Musiek: Danzer met Anton Goosen, Zolani, David Kramer en ander
Musiek: Danzer DEBUUT
‘n Konsert met Anton Goosen en sy Bushrockband, Zolani Mahola van Freshlyground, David Kramer, Tribal Echo, Sima Ma..
Liefdesverse: Lief-lief deur Afrikaans
Liefdesverse: Lief-lief deur Afrikaans
Johann Nel
Met Johann Nel & Joanie Combrink. Saamgestel deur Juanita Swanepoel
In Lief-li..
Woord en musiek: Vivaldi se 4 seisoene
Woord en musiek: Vier seisoene deur Antonio Vivaldi DEBUUT
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November 21.20
Luister na die promo:
Uitg..
Woord en lied: Die liefde, bittersoet – Die lewe van Sappho
Woord en lied: Die liefde, bittersoet – Die lewe van Sappho in woord en lied (DEBUUT)
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 19.15.
Vertaal ..
3e Kort komiese radiodramas deur Jan Spies
Kortverhale/stories: 3 Jan Spies stories
Die bobaas-storieverteller Jan Spies sou vanjaar sy 80ste verjaardag gevier het. Hy is twee deka..
Ag die aarde = Klankeksperiment deur Geo Hoehn
Ag die aarde – Klankeksperiment deur Geo Hoehn DEBUUT
Die komponis en operasanger Geo Hoehn se klankbane word as “epies” bestempel. In hi..
Lees en kyk meer: Oor Pous Johanna en oor Jana Cilliers
Jana Cilliers as Pous Johanna
Drama: Pous Johanna II met Jana Cilliers
Uitsaaidatum: Donderdag 17 November, 20.15
Geskryf deur Esthe..
Kinderstories: Die Dingusse
Kinderstories: Die Dingusse deur Kobus Ras DEBUUT
Uitsaaidatums: Maandag 14 November 19.00, Dinsdag 15 November 19.00, Woensdag 16 Nove..
Boegoe vannie liefde met Lize Beekman
Woord en musiek: Boegoe vannie liefde met Lize Beekman
Uitsaaidatum: Maandag 14 November, 19.15
Die sangeres-liedjieskrywer Lize Beekm..