George Michael: 25.06.1963 – 25.12.2016
Georgios Kyriacos Panayiotou, bekend as George Michael, is op Kersdag dood in die ouderdom van 53 dood in sy bed gevind.
Die oorsaak va..
Carrie Fisher en Debbie Reynolds: kyk hierdie vermaaklike onderhoud
Carrie Fisher, Debbie Reynolds en Billie Lourd. Foto: Contactmusic.com
Carrie Fisher, die aktrise wat bekend was vir haar rol as Prins..
Waar staan SA se wildbedryf?
Volgens Absa Agri Besigheid het SA Wild in 2014 ‘n hoogtepunt bereik. Daar word tans meer wild geteel as wat ge-oes word, en dit het ‘n sy..
Kan mens dán eis teen die Padongelukkefonds?
Dis vakansietyd, en Igna Klynsmith deel ‘n paar hofsake oor nalatigheid ten opsigte van die veiligheid van kinders.
Hy bespreek ook ‘n ..
Woelige kinders op reis
Hoe reis mens met woelige kinders?
Johan van Lill gesles met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om die beste te maak van ..
Mimi se Stille Nag
Die storie van Mimi Coertse se opname van Stille Nag in 1974, gaan só.
Wouter de Wet, aanbieder van Dis Opera vertel.
In ‘n program so..
Vers en klank op Kersdag
Die spesiale Kersdag Vers & Klank, Sondag 25 Desember om 14:00 is saamgestel deur Margot Luyt en word gelees deur Petro Wessels en Carel T..
Beleef Antarktika op Brekfis met Derrich
Brekfis met Derrich gesels Saterdae net na 09:00 regstreeks met ‘n Suid-Afrikaanse span wat tans in Antarktika is.
Herman van Niekerk ..
Spesiale programme op Kersdag
Soos dit die tradisie by RSG is, bied ons weer op Kersdag ‘n hele reeks spesiale programme vir ons luisteraars aan.
Hier is van die hoo..
Is virtuele geld die toekoms?
Is dit al vir jou tweede natuur om met Bitcoin vir jou koffie te betaal? Of is jy nog skepties of ‘n draadsitter as mense oor virtuele gel..
5 Toekennings vir 4 RSG presteerders
Vier lede van die RSG-span is onlangs bekroon vir hul uitnemende werk en bydraes. En een het weggestap met twee toekennings!
1. Magdale..
Luister weer na RSG se Kersdrama: Somer van Ses-en-vyftig
Datum van uitsending: 25 Desember 2016 15.00
As jy dit misgeloop het, klik hier om daarna te luister.
Engela van Rooyen-Linde se Som..
Luister vandag: Ons almal sing
“Klank, kommunikasie, taal, musiek, dis fundamenteel in ons amal se lewe…jy kan nie wegkom van klank nie…”
Dit is hoe Grant Smith, wat ..
Amore pak die eerste RSK boks uit
Amore Bekker is baie opgewonde oor die RSG Boks wat sy ontvang het. Sy pak dit uit en kyk na elke produk wat daarin is. Bestel jou boks by..
Het grootouers ‘n wetlike reg om hul kleinkinders te sien?
Igna Klynsmith gesels oor probleme met vakansieklubs, grootouers se reg op ‘n persoonlike verhouding met hulle kl..
Wie gaan Zuma opvolg?
Cosatu het in November sy steun vir adjunkpresident Cyril Ramaphosa as nuwe landspresident bekend gemaak. Maar..
5 RSG-boeke en CDs nou op die rak
Kyk, daar was darem vir jou die afgelope tyd ‘n goeie skoot boeke en selfs ‘n nuwe CD wat voortgevloei het uit van RSG se gewildste progra..
Hamertoon, knokkeltoon, platvoet, klompvoet…
Weet jy hoe ‘n bunion operasie gedoen word en hoe lank jy buite aksie sal wees en waarom? Weet jy wat kan skeefloop met jou voet as jou vo..
Fiks vir die Lewe die boek is nou op die rakke
Die boek, Fiks vir Lewe, saamgestel uit die beste stukke van dié gewilde geestelike Sondagaandprogram, is nou op die winkelrakke beskikbaa..
Die Verdwyning van Mina Afrika
Simoné Benjamin
Die verhaal van die Verdwyning van Mina Afrika
Op ‘n winterdag in 1945 ontferm ‘n kinderlose blanke egpaar, Sara ..
Oppiwater Kunstefees 2017
VIERDE OPPIWATER KUNSTEFEES PROGRAM BEKEND
Die aap is uit die mou. Die program van RSG en LEFRA se vierde Oppiwater Kunstefees vroeg ..
Pragboek oor SA natuurparke
“Ek kan nie uitgepraat raak oor hierdie fantastiese boek nie, wens julle kon dit in julle se hande hou. En daai voorblad!!!!!!! Dis van ‘n..
Die wenners van die RSG Cordis Trust radiodramas aangekondig
Die skrywers Esta Steyn en Engela van Rooyen-Linde is die wenners van die RSG Cordis Trust Christelike Radiodrama-skryfkompetisie vir 2016..
Anna skryf – sonder hande
“Anna Petersen het op die ouderdom van 8 maande haar hande verloor. Vandag bestuur sy haar eie kleuterskool waar sy ook kinders met MIV en..