Terugblik op Gesondheid 2016
In 2016 het Marí Hudson, aanbieder van Gesondheid op RSG, weer na ‘n groot aantal gesondheidsake gekyk en weereens met van die land se be…
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke beha…
Taalmuseum lewer toe verrassings op
Een van die stigters van die GRA (Die Genootskap van Regte Afrikaners), Gideon Malherbe, was ‘n gesiene boer, sakeman en wa-maker in die …
Die matriekslaagsyfer is ‘vals’
Die nasionale matriekslaagsyfer vir 2016 was 72,5%, maar volgens onderwyskenners is dit geensins ‘n maatstaf v…
Luister weer na die dokumentêr ‘As die klok lui’
Dit is gewoonlik op die onwaarskynlikste plek, waar die grootste skat versteek is –
Geleë in Berea, Johannesburg, ‘n armoedige, deel van…
Kaapse brande in beeld
Verskeie veldbrande het van die Elgin-vallei, deur Sir Lowry’s pas by Somerset-Wes, tot Simonsberg gewoed. Kaapse brandslaners veg reeds …
Het jy ‘n boorgat? Dan is daar baie dinge wat jy moet weet!
As mens ‘n boorgat op jpu erf of grond het, kan jy jou tuin natmaak nes jy wil al is daar waterbeperkings. Of kan mens? Kom luister wat s…
Waarom kies die ANC China eerder as Taiwain?
PraatSaam met Lynette Francis
Woensdag 4 Januarie 2017
Hoe vergelyk Suid-Afrika se buitelandse beleid met die wêreld se veranderende …
Volvoer só jou nuwejaarsvoornemens
Maandag 2 Januarie 2017
Lewensafrigter dr. Gustav Gous help jou met jou nuwejaarsvoornemens.
Luister …
Nuwe Sondagaandreeks: Jou gesin
Sondagaand net na 19:00 Nuus (dus 19:05) is Suzaan Steyn aan die woord met ‘n nuwe reeks oor die gesin.
OF jy nou van hulle hou of…
Die Concerto – Sondag-musiekreeks deur Zorada Temmingh
Die Concerto
Sondae 10:00
Een van die grootste vertoonvensters vir instrumentale soliste van klassieke musiek, is tot vandag toe…
Herlaai: nuwe Maandagaand-musiekreeks met Jacqui January
Luister op Maandagaande, net na die nege-uur Nuus, Temperature en Boekvoorlesing (dus 21:20) na ‘n nuwe musiekreeks deur Jacqui January.
…
Gesondheid: Bosluisbyte, diabetes, middellyfvet en meer
2016 was ‘n interessante jaar – ook op gesondheidsgebied. Nuwe dinge, interessante feite en lewensveranderde inligting het in die loop va…
George Michael: 25.06.1963 – 25.12.2016
Georgios Kyriacos Panayiotou, bekend as George Michael, is op Kersdag dood in die ouderdom van 53 dood in sy bed gevind.
Die oorsaak v…
Carrie Fisher en Debbie Reynolds: kyk hierdie vermaaklike onderhoud
Carrie Fisher, Debbie Reynolds en Billie Lourd. Foto: Contactmusic.com
Carrie Fisher, die aktrise wat bekend was vir haar rol as Prin…
Waar staan SA se wildbedryf?
Volgens Absa Agri Besigheid het SA Wild in 2014 ‘n hoogtepunt bereik. Daar word tans meer wild geteel as wat ge-oes word, en dit het ‘n s…
Kan mens dán eis teen die Padongelukkefonds?
Dis vakansietyd, en Igna Klynsmith deel ‘n paar hofsake oor nalatigheid ten opsigte van die veiligheid van kinders.
Hy bespreek ook ‘n…
Woelige kinders op reis
Hoe reis mens met woelige kinders?
Johan van Lill gesles met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om die beste te maak van…
Mimi se Stille Nag
Die storie van Mimi Coertse se opname van Stille Nag in 1974, gaan só.
Wouter de Wet, aanbieder van Dis Opera vertel.
In ‘n program s…
Vers en klank op Kersdag
Die spesiale Kersdag Vers & Klank, Sondag 25 Desember om 14:00 is saamgestel deur Margot Luyt en word gelees deur Petro Wessels en Carel …
Beleef Antarktika op Brekfis met Derrich
Brekfis met Derrich gesels Saterdae net na 09:00 regstreeks met ‘n Suid-Afrikaanse span wat tans in Antarktika is.
Herman van Niekerk …
Spesiale programme op Kersdag
Soos dit die tradisie by RSG is, bied ons weer op Kersdag ‘n hele reeks spesiale programme vir ons luisteraars aan.
Hier is van die ho…
Is virtuele geld die toekoms?
Is dit al vir jou tweede natuur om met Bitcoin vir jou koffie te betaal? Of is jy nog skepties of ‘n draadsitter as mense oor virtuele ge…
5 Toekennings vir 4 RSG presteerders
Vier lede van die RSG-span is onlangs bekroon vir hul uitnemende werk en bydraes. En een het weggestap met twee toekennings!
1. Magdal…