RSG
Tag‘Opkomende boere moet om tafel sit met besluitnemers’
“Opkomende boere moet saam met besluitnemers om die tafel sit om ‘n verskil te maak.” Dis wat Kallie Schoeman van Die Schoeman Groep aan …
Dokkies van ons 2e 2022-seisoen
Ons tweede dokumentêre seisoen van 2022 strek oor Julie, Augustus en September.
“Vanjaar se dokumentêre seisoen is veral spe…
Gediagnoseer met Leukemie? Daar is hulp!
Ons fokus in Bloedkankerbewustheidsmaand op leukemie, een van drie soorte bloedkanker. Die ander soorrte is limfoom en miëloom.
Marí H…
Ons 2e dramaseisoen in 2022
Die dramas wag in hierdie seisoen
DatumTitel Skrywer Regisseur 6 Okt ‘n Warm wind oor die vlaktes Richard van der …
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Vet pryse vir verbeeldingryke radiodramas
“Radiodrama bly maar nog die beste roete om ‘n storie van jou toetsbord na die luisteraar se verbeelding te kry.” Só sê die bekroonde rad…
Bidbeertjies verdryf die donkerte
Lizelle de Bruin van die Binnekamer span vertel sy het onlangs hierdie storie van Hoop in my haar-boks gekry.
“Hallo Lizelle, ek luist…
Gewilde “Die Midas van Musiek” van Julie terug op lug
Die derde reeks van die gewilde Die Midas van Musiek begin op Sondag 3 Julie net na 10:00 op RSG. In hierdie reeks van dertien episodes s…
Neem deel aan WinterHOOP
Die jaarlikse nasionale WinterHOOP 2002 omgee-veldtog het pas die twintigste agtereenvolgende jaar afgeskop. Die hoofdoel van WinterHOOP …
Rugby uitsendings op RSG
RSG saai die eerste rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis op Saterdag 2 Julie op Loftus uit. Die wedstryd begin om 17:05. Pieter va…
Zondo-verslag; Baai se water; kernwapens…
Die oorhandiging van die laaste deel van die Zondo-verslag oor staatskaping is weer eens uitgestel.
Het die president van die Appèlhof…
Word natuurlike gesondheidsprodukte in SA gereguleer? Wanneer geld die ESTA-wet?
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die regulering van natuurlike gesondheidsprodukte of medikasie.
Hy praat ook oor ‘n werknemer se r…
Luister weer na ‘Die nagbesoekers’ en ‘Boetie kom kuier’
‘n Spesiale ervaring wag op Donderdag 9 Junie op luisteraars wanneer twee dramas in Radioteater uitgesaai word.
Albei is voor ‘n gehoo…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
Kan toename in tienerselfdood gestuit word?
Volgens statistiek het tienerselfdood die afgelope twee jaar drasties toegeneem. Wat veroorsaak dit? Kan dit gekeer word?
Die opkoms van Homo sapiens plasticus
Kosmetika het binne 2 tot 3 dekades reggekry wat natuurlike seleksie jare en eeue neem: om ‘n nuwe subspesie van die mens, Homp sapiens, …
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Stompkopkewers verwoes steeds bome
Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos.
Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorde…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…
Raad vir boere oor kragsituasie
Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter …